歌词
Ek is nie ‘n stap soldaatjie nie
Ek is nie 'n stap soldaatjie nie
Ek is nie eers 'n stap soldaat of vlieg soldaat
Ek is nie eers 'n ry soldaat of skiet soldaat
Ek draai nie eers my wang nie boedie ek piets 'n bra
Hulle wat wil iets vra of iets maak
Dis hoekom ek rustig raak, forgiveness vra
Here weet dat almal van ons kan ook nog belustig raak
Onrustig raak, ons wil Christenskap 'n business maak
But that’s none of my business bra
(Hey)
Don’t stare me brie
Hulle vra hoe gan ons maak om te kom by prayer meeting
Ek's like, julle weet dat my kar is gepark en die battery is pap, so
Die battery is op charge
Ek sal maar self met God praat
Moet ek loop?
Julle’s seker deurmekaar bra
Julle weet dan
Ek is nie ‘n stap soldaatjie nie
As ek nie my kar uit kan maneuver park hy vir die dag en dan vat ek ‘n uber maar
Ek is nie ‘n stap soldaatjie nie
Don’t get me wrong
Ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer
Ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer
Ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer
Ons is mos die Here se manne so they love me stukkend
Listen, sy's op 'n knees vir my
Sy doen iets vir my
Meisie kind uhm jy bly biddend
Suster, los maar jou damn register
Moenie laat die duiwel in jou ore beskinder
Swipe left vir my my darling
Maar sy soek 'n tinder, dinner, jinne
Sy soek, vingers, kinders, slingers
Los hierdie, aardse stuff, hierdie snaakse stuff
Sy soek die garden of Eden in ons yard geplant
Maar as ek nat maak daar gaan my water brand
Sy like die music en die dancy stuff
Sy like hoe ons perform en my snazzy kar
Haar dream house het ‘n hond en ‘n lekker bad
Sy soek beach walks, ek wys haar meisie wag
Jy weet dan
Ek is nie ‘n stap soldaatjie nie
As ek nie my kar uit kan maneuver park hy vir die dag en dan vat ek ‘n uber maar
Ek is nie ‘n stap soldaatjie nie
Don’t get me wrong
Ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer
Ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer
Ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer
Spring in die bad van Bethesda, hey
Laat 'n bra gou 'n dancy slat
Vir die duiwel het ek aanhou my vest up, want
Hy weet ek is ‘n stap soldaat
En die manne is nou nog kwaad
Maar die manne wil nie eers praat
Ek bid vir daai dollar wat jy chase
If that’s the case
Sal ek julle uit 'n file uit sprint, want
Ek is nie 'n stap soldaatjie nie, yeah
Ek is nie 'n stap soldaatjie nie, yeah
Ek is nie ‘n stap soldaatjie nie
Ek is nie ‘n stap soldaatjie nie
Don’t get me wrong
Ek is Jesus se soldaatjie, ja meneer
Written by: Jean-Luc Handel