album cover
Die Deur
album cover
Die Deur 由 Select Musiek 于 2020年8月7日 发行,作为专辑“Gemaklik Verlore”的一部分。
Released2020年8月7日
唱片公司Select Musiek
BPM
旋律性
不插电
Valence
舞蹈性
能量

音乐视频

音乐视频

歌词

Hier in die stilte
Jy praat ek hoor niks
Gebruik vreemde woorde
Vermaak, vermis
‘n Huis is die plek waar jou siel kan bedaar
Hier waar ek staan val my siel inmekaar
Jy maak jou tuis agter hoeke by haar
Is dit waar? Is dit waar?
Jy't die deur oopgelos
En die monsters wil in
En ek weet ek moet gaan
Want dis net die begin
Jy het die deur oopgelos
Dis ‘n helse gemors
Jy het
Jy't die deur oop gelos
En ek staan gevries
En my bene gee in
Ek smeek asseblief
Maar jy't die deur oop gelos
Jy het
My asem lê vlak
Ek wil minder onthou
Die rooi vlae weer terugpak
Ek wil, ek wou
Want hoe meer ek onthou, hoe meer vreet dit aan my
Ek sien jou verdwyn al het ons almal gebly
My grootste verlies is die einde van my
Ek is klaar, ek is klaar
Jy't die deur oopgelos
En die monsters wil in
En ek weet ek moet gaan
Want dis net die begin
Jy het die deur oopgelos
Dis ‘n helse gemors
Jy het
Jy't die deur oopgelos
En ek staan gevries
En my bene gee in
Ek smeek asseblief
Maar jy't die deur oopgelos
Jy't die deur oopgelos
Jy het
Voel warm winde
Tornados, onkunde
Seer en teer en weer
Die sonlig wil inkruip
Ek wil dit vasgryp
Meer probeer beheer
Meer probeer beheer
Jy't die deur oopgelos
En die monsters wil in
En ek weet ek moet gaan
Want dis net die begin
Jy het die deur oopgelos
Dis ‘n helse gemors
Jy het
Jy't die deur oopgelos
En ek staan gevries
En my bene gee in
Ek smeek asseblief
Maar jy't die deur oopgelos
Jy't die deur oopgelos
Jy het
Written by: Christia Visser, Don Kelly
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...