album cover
Begin Van Die Einde
巡演
album cover
Begin Van Die Einde 由 VCK Music 于 2021年2月26日 发行,作为专辑“Begin Van Die Einde - Single”的一部分。
2021年2月26日
唱片公司VCK Music
BPM
旋律性
不插电
Valence
舞蹈性
能量

歌词

[Verse 1]
Ons is robotte
Ingesuig, onnodig
Ons eet die algoritme
Ontbyt, oorbodig
[Verse 2]
Ons is saam maar alleen
Afgesluit in roetine
Ons is die pad byster
Ons is reaksie sonder aksie
Ons is plastiek
Ons is die vullishoop
[Chorus]
Ons is die begin van die einde
Ons is die begin van die einde
Die gebreekte hart wat moet beter word
[Verse 3]
Ons is slawerny
Vasgebind besete
Ons is globale verwarming
En ons is vergete
[Verse 4]
Ons is die merk van die dier
Ons is skepties, die sage, legende, 'n mite
Ons is sameswering
Ons maak seer en ons wil oor als regeer
[Chorus]
Ons is die begin van die einde
Ons is die begin van die einde
Die gebreekte hart wat moet beter word
Ons is die begin van die einde
Ons is die begin van die einde
Die gebreekte hart wat moet beter word
Ons gebreekte hart
Ons moet beter word
[Chorus]
Ons is die begin van die einde
Ons is die begin van die einde
Die gebreekte hart wat moet beter word
Ons is die begin van die einde
Ons is die begin van die einde
Die gebreekte hart wat moet beter word
Ons gebreekte hart
Ons moet beter word
Ons gebreekte hart
Ons moet beter word
[Outro]
Ons is die gat waarin dit als verdwyn
Die virus wat donkerte versprei
Ons is die pyn, die droogte, die hongersnood
Die gebreekte hart wat moet beter word
Written by: Francois Badenhorst, Jedd Kossew, Richard Onraet, Rudolf Willemse
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...