制作
出演艺人
Jan Rhaap
表演者
作曲和作词
Loki Rothman
词曲作者
歌词
Van die noorde tot by die Oranjerivier
Hier in 'n stil bar met 'n jukebox teen die muur
Ek het ingestap, ek het jou gewaar
Ons het vasgehaak by die jukebox daar
Die kanse is seker altyd min
Dis snaaks hoe die lewe mens by mekaar uitbring
Tot die laat aand daar het ons gesing
En dis toe waar ons storie begin
Wat as my hart nou ophou klop
En 'n storie êrens in die middel stop?
Ek besef nou al hoe meer, hoe ouer ek word
Dat die tyd loop uit op ons almal se klok
So, hoe sê ek dit nou, hoe som ek dit op?
Vier woorde's nie genoeg uit 'n man se mond
Tot die laaste bladsy sal ek hier bly
En die storie saam met jou tot die einde skryf
Langafstand, wie's bang vir dit?
Nog tweehonderd kilo's van die plaas is niks
En 'n bakkie wat so op die grondpad skud
Wat ook al dit vat, waar ook al jy is
Toe sê jy ja, jy sê jy sal skryf
Die storie wat ek en jy saam vertel
By die jukebox die aand het ons gesing
En dis toe waar ons storie begin
Wat as my hart nou ophou klop
En 'n storie êrens in die middel stop?
Ek besef nou al hoe meer, hoe ouer ek word
Dat die tyd loop uit op ons almal se klok
So, hoe sê ek dit nou, hoe som ek dit op?
Vier woorde's nie genoeg uit 'n man se mond
Tot die laaste bladsy sal ek hier bly
En die storie saam met jou tot die einde skryf
Wat as my hart nou ophou klop
En 'n storie êrens in die middel stop?
Ek besef nou al hoe meer, hoe ouer ek word
Dat die tyd loop uit op ons almal se klok
So, hoe sê ek dit nou, hoe som ek dit op?
Vier woorde's nie genoeg uit 'n man se mond
Tot die laaste bladsy sal ek hier bly
En die storie saam met jou tot die einde skryf
Written by: Loki Rothman

