制作

出演艺人
Jan Rhaap
Jan Rhaap
表演者
作曲和作词
Jan Rhaap
Jan Rhaap
词曲作者
Juan Boucher
Juan Boucher
词曲作者

歌词

Oor die horison kom perde aan
Vakkels brand soos sterre saam en wie sal jy dan vra
Om hier langs aan jou te staan?
Hande uitgestrek na bo
Ek weet ons het gebid hieroor en wie sal jy dan vra
Om saam met jou te gaan?
Die plan was nooit baklei nie
En jy moes ook nie seer kry nie my kind
My kind
Jy weet die wêreld is blind so jy moet verstaan
Jy moet kan houe vat
My kind
Jy moet jou woorde vind, jy moet regop staan
Want jy is Afrikaans
Jy moet soek en jy sal vind
Jy moet aanhou soek want jy is Afrikaans
Ek droom in jou ek dink aan jou
Jy't my liefde in jou toegevou
En ek het al gevra
Om hier langs aan jou te staan
Ons is baie wat nog omgee
Jy sal ons nie kan weg vee nie my kind
My kind
Jy weet die wêreld is blind so jy moet verstaan
Jy moet kan houe vat
My kind
Jy moet jou woorde vind, jy moet reg op staan
Want jy is Afrikaans
Jy moet soek en jy sal vind
Jy moet aahou soek want jy is Afrikaans
Jy moet soek en jy sal vind
Jy moet aanhou soek want jy is Afrikaans
Written by: Jan Rhaap, Juan Boucher
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...