音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Liezel Pieters
Liezel Pieters
伴唱
Arnold Coleske
Arnold Coleske
伴唱
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
低音吉他
Devereaux Oosthuizen
Devereaux Oosthuizen
弦乐
D. van der Hoven
D. van der Hoven
弦乐
作曲和作词
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
作曲
制作和工程
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
制作人
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
制作人

歌词

Nooit gedink dat ek jou by my sou hê nie
Nooit gedink die storms sal ooit gaan lê nie
Jy bring die rustigheid
Bring die beste uit in my, in my
Elke een van ons, elke een van ons soek dit
As jy dit ooit kry, as jy dit ooit kry moet dit nie laat gaan
Hou net vas daaraan
Ek maak elke dag die somme
Hoe ons bymekaar gekom het
Ek plus jy, minus al die kere wat ons altwee seergekry het
Dis soveel beter as ek jou by my het
Hoe meer maal jy deel is van my lewe, vier-en-twintig-sewe wil ek
Jou vir altyd naby my hê
Jy's plus minus heeltemal 'n deel van my
Nooit geweet dat jy my eendag sou liefhê
Nooit geweet hoe voel die gevoel as jy dit sê
Jy bring die lewe terug
Jy skyn 'n nuwe lig op my, op my
Elke een van ons, elke een van ons soek dit
As jy dit ooit kry, as jy dit ooit kry moet dit nie laat gaan
Hou net vas daaraan
Ek maak elke dag die somme
Hoe ons bymekaar gekom het
Ek plus jy, minus al die kere wat ons altwee seergekry het
Dis soveel beter as ek jou by my het
Hoe meer maal jy deel is van my lewe, vier-en-twintig-sewe wil ek
Jou vir altyd naby my hê
Jy's plus minus heeltemal 'n deel van my
Ek plus jy, minus al die kere wat ons altwee seergekry het
Dis soveel beter as ek jou by my het
Hoe meer maal jy deel is van my lewe, vier-en-twintig-sewe wil ek
Jou vir altyd naby my hê
Jy's plus minus heeltemal 'n deel van my
Nooit geweet dat jy my eendag sou liefhê
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...