音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Tasché
Tasché
声乐
Sheldon Graham Yoko
Sheldon Graham Yoko
Richard Onraet
Richard Onraet
吉他
Anjulie De Vos
Anjulie De Vos
大提琴
作曲和作词
Richard Onraet
Richard Onraet
作曲
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
作曲
Tasché Burger
Tasché Burger
作曲
制作和工程
Richard Onraet
Richard Onraet
制作人
Francois van Coke
Francois van Coke
制作人
Rohan Onraet
Rohan Onraet
混音工程师
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
母带工程师

歌词

Is lief wees nog steed lief wees na al die seer?
Gisteraand nes vanaand my hart in 'n duisend diamante gebreek
Ons is arm in die wêreld, maar ryk van wyn en gees
Ons is so jonk, nog so baie om te leer
En ek mag dalk verkeerd wees
Jy mag dalk die een wees
Ek mag dalk die een wees wat na jou smag
Ek soek jou in my long, ek soek jou in my tas
Ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te sê nie
Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te hê nie
En ek bly hoop vir ons twee
Wat in die maanlig dans asof almal kyk
In die reën staan en huil en die nat teer ruik
Dis plain, dis simpel
Dis hoe die lewe ons gooi
Ons is doppelstene
Moenie my vergeet nie, ek vra mooi
En ek mag dalk verkeerd wees
Maar jy mag dalk die een wees
Maar ek mag dalk die een wees wat na jou smag
Ek soek jou in my long, ek soek jou in my tas
Ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te sê nie
Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te hê nie
(Anders terug lief te hê nie
Anders terug lief te hê nie)
Ons albei gaan ontplof
Jy is die een wat ek wil soen as die son opkom
Word wakker langs haar en alles voel weer
Asof alles in mekaar ineen gaan stort
En ek mag dalk die een wees wat na jou smag
Ek soek jou in my long, ek soek jou in my tas
Ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te sê nie
En ek mag dalk die een wees wat na jou smag
Ek soek jou in my long, ek soek jou in my tas
Ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te sê nie
Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te hê nie
Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te hê nie
Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te hê nie
Written by: John Hunter Eddington Kennedy, Richard Onraet, Tasché Burger
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...