音乐视频

精选于

制作

出演艺人
Appel
Appel
演唱
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
音乐家
Brendan Ross
Brendan Ross
萨克斯管
Denny Lalouette
Denny Lalouette
低音吉他
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Murray Lubbe
Murray Lubbe
伴唱
Ricus Nel
Ricus Nel
六角手风琴
作曲和作词
Christoph Kotze
Christoph Kotze
作曲
Elizabeth Kruger
Elizabeth Kruger
词曲作者
制作和工程
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
声乐制作人
Murray Lubbe
Murray Lubbe
制作人
Arnold Coleske
Arnold Coleske
副制作人

歌词

Aan die Suiderpunt van Afrika hang ons 'n kruis Vir die boere wat geval het, ek hoor hul name in my huis En Vrees is ons vyand so moenie bang wees nie Wees 'n wagter vir jou mense, daars geen plek vir die duiwel hier As jy kyk oor jou lande weet God het dit geleen Sodat jy die volk kan voer al kom daar storms deur Jy is sterker as jou Goliat, jy is groter as jou berg Die Here gee nooit meer as wat jy kan hanteer Hier sal jy boer Dit is jou land Dit is die klank wat jou hartklop maak Hou net aan glo In die Here daarbo Dit wat jy droom sal weer werklikheid word Hier sal jy boer Daar is droogte daar is vloed maar hou net moed Aan die einde van die grondpad is die uitsig altyd goed Rig jou oë op na die berge jou hulp kom vandaar Jou toekoms lyk goed, goud soos 'n koring aar Hier sal jy boer Dit is jou land Dit is die klank wat jou hartklop maak Hou net aan glo In die Here daarbo Dit wat jy droom sal weer werklikheid word Ek sien hoe val jy neer met jou kniee in die reën Jy gee die wolke 'n oopmond soen die water was jou seer Weg saam met die swaarkry Dis manna van bo Dit sal altyd met jou goed gaan solank jy aanhou glo Hier sal jy boer Dit is jou land Dit is die klank wat jou hartklop maak Hou net aan glo In die Here daarbo Dit wat jy droom sal weer werklikheid word Hier sal jy boer Dit is jou land Dit is die klank wat jou hartklop maak Hou net aan glo In die Here daarbo Dit wat jy droom sal weer werklikheid word Hier sal jy boer Hier sal jy boer
Writer(s): Christoph Kotze, Sally Kotze, Paulo Azevedo Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out