音乐视频
精选于
制作
出演艺人
Appel
表演者
Murray Lubbe
伴唱
Denny Lalouette
男低音
Brendan Ross
萨克斯管
Matthys Maree
钢琴
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Francois Lessing
弦乐
作曲和作词
Christoph Kotze
作曲
Murray Lubbe
编曲
制作和工程
Murray Lubbe
制作人
歌词
Vat my soos ek is.
Dis wat ek het, om jou te kry.
Ek vang dooie rus, want as ek mis sal jy in die nuut verdwyn.
Oh ek kan nie keer, want wat ek begeer
Is om jou te kry.
Soos die skoot nou klap, staan my hande bak.
Tóe ek vra dat jy moet bly.
Hou jou hande bak met jou vingers oop,
Laat my liefde oor jou lyf kom loop,
Want ons almal smag maar bietjie hoop
Maar vir jou, ja vir jou hou ek my hande bak
Soos die rooi getui, spoel jy my uit.
En laat my vry
Jy is adrenalien wat deur my skiet, as die pyl van boog verdwyn
Jy is die bosveld son wat soos vuur opkom en deur my sny.
Jy is die jakkals kraai as ek alleen braai.
Jy is die verlange in my lyf.
Hou jou hande bak
Met jou vingers oop
Laat my liefde oor jou lyf kom loop.
Want ons almal smag maar ń bietjie hoop
Maar vir jou
Ja vir jou hou ek my hande bak
En jy roep my naam
Vra my: "kom jy saam?"
En jy lei my deur jou kronkelpad
Na ń brommer bed waar jy vir my sê om my hande bak te lê.
Hou jou hande bak
Met jou vingers oop
Laat my liefde oor jou lyf kom loop
Want ons almal smag maar ń bietjie hoop
Maar vir jou
Ja vir jou hou ek my hande bak
Ja vir jou hou ek my hande bak.
Writer(s): Christoph Kotze
Lyrics powered by www.musixmatch.com