音乐视频

Boer is 'n Bok (feat. Ricus Nel)
观看 {artistName} 的 {trackName} 音乐视频

精选于

制作

出演艺人
Ricus Nel
Ricus Nel
六角手风琴
Appel
Appel
演唱
Brendan Ross
Brendan Ross
萨克斯管
Denny Lalouette
Denny Lalouette
低音吉他
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Murray Lubbe
Murray Lubbe
伴唱
作曲和作词
Christoph Kotze
Christoph Kotze
作曲
Elizabeth Kruger
Elizabeth Kruger
词曲作者
制作和工程
Murray Lubbe
Murray Lubbe
制作人
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
声乐制作人
Arnold Coleske
Arnold Coleske
副制作人

歌词

Ou Ricky is gebore daar in Rustenburg Tussen boere en myners het hy vure geblus Die pompie gekap tot almal dans Tot die hele dorp drink uit een glas Apie is 'n man van Brits, North West Op die Thabazimbi pad, skrop hy nes By Beestekraal stasie hoor hy praat Hoe die boere vanaand dorp toe gaan Want, 'n boer is 'n bok, en 'n bok is 'n bliksem Daar waar dit rof is, sal hy kop eerste inspring Taaier as 'n ratel, eet net pap en vleis Kake so sterk, kan deur 'n dropper byt As die liggies die boere na die dorp toe roep Dan kom die nonnas uit vir huisbesoek Dit lyk soos iets uit 'n cowboy fliek "Apie, hou my dop, "check" hierrie trick" Op die myn het hy gedraf, tot die byle huil Sy "toolkas" was gepak, en sy hanne vuil In die pubs het hy gesing tot die "graveyard shift" Sy Poegie was gesteel, so hy vang maar"lift" Die karpe het geloop langs die rivier Mampoer het hy gestook, want wyn was duur Hy maak sy broek met 'n geelslang vas Pak alles wat hy het in 'n ou skooltas Want, 'n boer is 'n bok, en 'n bok is 'n bliksem Daar waar dit rof is, sal hy kop eerste inspring Taaier as 'n ratel, eet net pap en vleis Kake so sterk, kan deur 'n dropper byt As die liggies die boere na die dorp toe roep Dan kom die nonnas uit vir huisbesoek Dit lyk soos iets uit 'n cowboy fliek "Apie, hou my dop, "check" hierrie trick" Want, 'n boer is 'n bok, en 'n bok is 'n bliksem Daar waar dit rof is, sal hy kop eerste inspring Taaier as 'n ratel, eet net pap en vleis Kake so sterk, kan deur 'n dropper byt As die liggies die boere na die dorp toe roep Dan kom die nonnas uit vir huisbesoek Dit lyk soos iets uit 'n cowboy fliek "Apie, hou my dop, "check" hierrie trick" Want, 'n boer is 'n bok, en 'n bok is 'n bliksem
Writer(s): Christoph Kotze, Sally Kotze, Ricus Nel Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out