制作

出演艺人
Ricus Nel
Ricus Nel
六角手风琴
Appel
Appel
声乐
Brendan Ross
Brendan Ross
萨克斯管
Denny Lalouette
Denny Lalouette
低音吉他
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Murray Lubbe
Murray Lubbe
伴唱
作曲和作词
Christoph Kotze
Christoph Kotze
作曲
Elizabeth Kruger
Elizabeth Kruger
词曲作者
制作和工程
Murray Lubbe
Murray Lubbe
制作人
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
声乐制作人
Arnold Coleske
Arnold Coleske
副制作人

歌词

[Verse 1]
Ou Riekie is gebore daar in Rustenburg
Tussen boere en myners het hy vure geblis
Die pompie gekap tot almal dans
Tot die hele dorp drink uit een glas
[Verse 2]
Appie is 'n man van Brits, North West
Op die Thabazimbi pad skrop hy nes
By Beestekraal stasie hoor hy praat
Hoe die boere vanaand dorp toe gaan
[Verse 3]
Want 'n boer is 'n bok en 'n bok is 'n bliksem
Daar waar dit rof is sal hy kop eerste inspring
Taaier as 'n ratel eet net pap en vleis
Kake so sterk kan deur 'n dropper byt
As die liggies die boere na die dorp toe roep
Dan kom die Nonnas uit vir huis besoek
Dit lyk soos iets uit 'n cowboy fliek
Appie hou my dop check hierdie trick
[Verse 4]
Op die myn het hy gegraft tot die byle huil
Sy toebas was gepak en sy hanne vuil
In die pubs het hy gesing tot die graveyard shift
Sy poegie was gesteel so hy vang maar lift
[Verse 5]
Die Karpe het geloop langs die rivier
Mampoer het hy gestook want die wyn is duur
Maak sy broek met 'n geelslang vas
Pak alles wat hy het in 'n ou skool tas
[Verse 6]
Want 'n boer is 'n bok en 'n bok is 'n bliksem
Daar waar dit rof is sal hy kop eerste inspring
Taaier as 'n ratel eet net pap en vleis
Kake so sterk kan deur 'n dropper byt
As die liggies die boere na die dorp toe roep
Dan kom die Nonnas uit vir huis besoek
Dit lyk soos iets uit 'n cowboy fliek
Appie hou my dop check hierdie trick
[Verse 7]
Want 'n boer is 'n bok en 'n bok is 'n bliksem
Daar waar dit rof is sal hy kop eerste inspring
Taaier as 'n ratel eet net pap en vleis
Kake so sterk kan deur 'n dropper byt
As die liggies die boere na die dorp toe roep
Dan kom die Nonnas uit vir huis besoek
Dit lyk soos iets uit 'n cowboy fliek
Appie hou my dop check hierdie trick
[Verse 8]
Want 'n boer is 'n bok en 'n bok is 'n bliksem
Written by: Christoph Kotze, Elizabeth Kruger, Ricus Nel, Sally Kotze
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...