制作
出演艺人
Andriëtte
声乐
Juan (Floors) Oosthuizen
电吉他
Murray Lubbe
伴唱
作曲和作词
Johan Oberholzer
词曲作者
Murray Lubbe
编曲
制作和工程
Murray Lubbe
制作人
歌词
Jy sê ek lyk moeg na ek gehuil het
Lei my uit die donker waar ek geskuil het
En nou sien ek die eerste keer hoe die liefde als verander
Geweier om te sien ek kort 'n ander
Eerste gedagte as ek opstaan
Voor ek dit sê weet jy wat aangaan
En as ek val voel jy die seer
As jy my mis, mis ek jou meer
Voltooi my sin voor ek dit klaar maak
Ek voel jou hand nog voor jy my raak
En as ek val voel jy die seer
As jy my mis, mis ek jou meer
Jy't gehelp om my te maak wie ek is
Nou wat jy vir my doen en leer is prysloos
En nou weet ek die eerste keer naby jou is waar my hart hoort
Ekke was die vraag en jy die antwoord
Eerste gedagtes as ek opstaan
Voor ek dit se weet jy wat aangaan
En as ek val voel jy die seer
As jy my mis, mis ek jou meer
Voltooi my sin voor ek dit klaarmaak
Ek voel jou hand nog voor jy my raak
En as ek val voel jy die seer
As jy my mis, mis ek jou meer
Eerste gedagtes as ek opstaan
Voor ek dit sê weet jy wat aangaan
En as ek val voel jy die seer
As jy my mis, mis ek jou meer
Voltooi my sin voor ek dit klaarmaak
Ek voel jou hand nog voor jy my raak
En as ek val voel jy die seer
As jy my mis, mis ek jou meer
En as ek val voel jy die seer
As jy my mis, mis ek jou meer
Written by: Johan Oberholzer