制作

出演艺人
Ivan Roux
Ivan Roux
声乐
作曲和作词
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
作曲
制作和工程
Robin Kielly
Robin Kielly
制作人

歌词

Rooier as hierdie Ferrari
En soeter as suiker op my
Jy was nog nooit 'n gevaar nie
Maar nou wil jy net nie bedaar nie
Kom doen dit en kry dit verby
Sappiger as waatlemoene
Smeer my maar vuil met die skil
Plant dan 'n natte hier op my
Ek weet jy wil
Jy gee vir my 'n soen met jou lipstick aan
Jy los 'n lekker merk op my regter wang
Hier kom 'n, kom 'n ding
Ek is aan die gang
Mos glad nie bang
Sit nog 'n bietjie aan na-na-na
Glad soos 'n boot op die water
Shampers en sushi en jy
Sit nog 'n klein bietjie op
Weet wat ek nou kry
Jy gee vir my 'n soen met jou lipstick aan
Jy los 'n lekker merk op my regter wang
Hier kom 'n, kom 'n ding
Ek is aan die gang
Mos glad nie bang
Sit nog 'n bietjie aan
Jy gee vir my 'n soen met jou lipstick aan
Jy los 'n lekker merk op my regter wang
Hier kom 'n, kom 'n ding
Ek is aan die gang
Mos glad nie bang
Sit nog 'n bietjie aan na-na-na
Gee my 'n soen met jou lipstick aan
Jy los 'n merk op my regter wang
Hier kom 'n ding, ek is aan die gang
Sit nog 'n bietjie aan
Jy gee vir my 'n soen met jou lipstick aan
Jy los 'n lekker merk op my regter wang
Hier kom 'n, kom 'n ding
Ek is aan die gang
Mos glad nie bang
Sit nog 'n bietjie aan
Jy gee vir my 'n soen met jou lipstick aan (Gee vir my 'n soen met jou lipstick aan)
Jy los 'n lekker merk op my regter wang (Jy los 'n merk op my regter wang)
Hier kom 'n, kom 'n ding
Ek is aan die gang
Mos glad nie bang
Sit nog 'n bietjie aan na-na-na
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...