音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Raymond Green
吉他
Bernice Van der westhuizen
伴唱
作曲和作词
Bernice Van der westhuizen
作曲家
制作和工程
Johan Vorster
制作人
Jacomien de Villiers
制作人
Robin Kielly
制作人
歌词
Ek dink aan jou voor ek dit hardop sê
Ek onthou jou lyf as ek my kop neerlê
Maar onthou jy nog die aande waar ons aan elke woord kon hang
Onthou jy nog die dade waar ons die Melkweg vas kon vang?
Ek dink aan jou as ek die stiltes voel
Want ekke dink aan jou
Want ekke dink aan jou, ja, ek verlang na jou
Want ekke dink aan jou, ja, ek verlang na jou
Ek hoor jou stem as ek die oggend proe
Voel alles binne my wat steeds na jou soek
Maar onthou jy nog die aande waar ek myself met jou kon deel
Onthou jy nog die koue wat warm by ons sou teel
Ek dink aan jou as ek saggies praat
Want ekke dink aan jou
Want ekke dink aan jou, ja, ek verlang na jou
Want ekke dink aan jou, ja, ek verlang na jou
Ek voel jou gewig wat teen my druk as ek sug
Ek voel steeds jou asem wat in my nek kon rus
Ek onthou jou nou meer as die aande wat jy hier kon rus
Soek jou nou meer as al die tye wat ons saam kon kus
Ek onthou jou mond as ek my lippe kners
Want ekke dink aan jou
Want ekke dink aan jou, ja, ek verlang na jou
Want ekke dink aan jou, ja, ek verlang na jou
Ja, ek verlang na jou, ja, ek verlang na jou
Want ekke dink aan jou, ja, ek verlang na jou
Ek verlang na jou
Want ekke dink aan jou, ja, ek verlang na jou
Ek verlang na jou, ek verlang na jou
Ek verlang na jou, ja, ekke dink aan jou
Ek verlang na jou, ek verlang na jou
Written by: Bernice Van der westhuizen


