歌词
[Verse 1]
Ek skree deur die donderweer
Maar niemand hoor niks nie
Maar niemand is niks nie
[Verse 2]
Wie vier die seremonie so?
Ek val deur die kerse
Ek droom dit in verse
Dele van my lewe soos dit was
[Verse 3]
Jy spoel oor my bladsy uit
Skiet my met buskruit
[Verse 4]
Wie wag vir wonderwerke?
Het jy vergeet hoe sterk jy self is?
Die held hierin jou hart
Lei my na die regte pad
[Verse 5]
Probeer jy sien, maar dis net te donker?
Jy volg die lig, want jy weet daarsonder
Almal verdwaal verward
Opsoek na die konings van helde en die regte pad
[Verse 6]
Dit dreun deur dekades uit
Die toring versamel
Die liefde verbrand
[Verse 7]
Die rivier sprei, die herders het verdwyn
As jy dink dit is tyd
Die helde is uit
Bewaak ons teen die stilstand wat nog kom
[Verse 8]
Die lig skyn uit die donker uit
Vir die wat nog vrees
Die blindes, genees
[Verse 9]
Wie wag vir wonderwerke?
Het jy vergeet hoe sterk jy self is?
Die held hierin jou hart
Lei my na die regte pad
[Verse 10]
Probeer jy sien, maar dis net te donker?
Jy volg die lig, want jy weet daarsonder
Almal verdwaal verward
Opsoek na die konings van helde en die regte pad
[Verse 11]
Wie vier die seremonie so?
Written by: Juan Boucher
