音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Juan Boucher
Juan Boucher
表演者
作曲和作词
Juan Boucher
Juan Boucher
词曲作者

歌词

[Verse 1]
Ek wens ek kon jou toe maak
Ek wens ek kon jou hou
Maar jy's nie myne nie
Ek moet jou nog oorwin
Hulle verkoop jou vir te min
[Verse 2]
Ek onthou 'n warm plek
Soos die kruisie om jou nek
Staan en kyk hoe val die son
Die winterkoue kom
Jou gesig in ys vermom
[Verse 3]
In die kosmos lê haar drome
Sy het die weggooikind in haar
Vereenselwig jou vir my
Ek het die prys vir jou gekry
[Verse 4]
En dirigeer jou skree in kranse
Sy is my oudskooltekening
So gesels jou hart met my
As ek ooit weer seer gaan kry
[Verse 5]
Haar voete is altyd kaal
Want sy weet ek kom haar haal
En as die duiwel haar probeer
Sy voel 'n bitter veer
As haar eie vlerke skeur
[Verse 6]
As ons altwee verlore is
En die koerant verklaar vermis
Moet die wat soek vergeet
Ons is waar ons wil wees
[Verse 7]
In die kosmos lê haar drome
Sy het die weggooikind in haar
Vereenselwig jou vir my
Ek het die prys vir jou gekry
[Verse 8]
En dirigeer jou skree in kranse
Sy is my oudskooltekening
So gesels jou hart met my
As ek ooit weer seer gaan kry
Written by: Juan Boucher
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...