音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Dewald Wasserfall
表演者
Murray Lubbe
伴唱
Denny Lalouette
男低音
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Vinnie Henrico
鼓
Carlé Van Deventer
伴唱
Francois Lessing
编程
作曲和作词
Johan Vorster
作曲
制作和工程
Johan Vorster
制作人
Murray Lubbe
制作人
歌词
[Verse 1]
Was haar hart te jonk om op agt jaar oud
Die woorde te glo uit 'n prinses se mond
Vir jou sal ek lief hê tot die dag van my dood
Dit was waar vir 'n rukkie, maar toe word ons groot
[Verse 2]
As ek kon kies sou ek dit oor wou hê
Ek sal jou my nooit laat uit hoor lê
Jy weet hoe jonger 'n hart, hoe groter die hoop
Jy't verander hoe ek nou deur die lewe loop
[Chorus]
Jy't my belowe, my belowe tot die dag van jou dood
Jy't met jou woorde, met jou woorde my altyd laat hoop
Dat as ons groot is, eendag as ons groot is
Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel
Jy't my vergeet, jy't my vergeet, ek weet nou jy't nooit bedoel

[Verse 3]
Na alles oud sal ek jou nooit blameer
Jy was te jonk om woorde te wou keer
Maar ek weet voor my siel, daar was oorgenoeg tyd
Om te sê jammer jy wil 'n belofte weg smyt
[Chorus]
Jy't my belowe, my belowe tot die dag van jou dood
Jy't met jou woorde, met jou woorde my altyd laat hoop
Dat as ons groot is, eendag as ons groot is
Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel
Jy't my vergeet, jy't my vergeet, ek weet nou jy't nooit bedoel
Dat as ons groot is, eendag as ons groot is
[Bridge]
Ek verlang na die tye wat lank verby is
Nou's ons groot, ek mis
'n Belofte wat lank reeds verby is
Was haar hart te jonk om op agt jaar oud
Die woorde te glo uit 'n prinses se mond
[Chorus]
Jy't my belowe, my belowe tot die dag van jou dood
Jy't met jou woorde, met jou woorde my altyd laat hoop
Dat as ons groot is, eendag as ons groot is
Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel
Jy't my vergeet, jy't my vergeet, ek weet nou jy't nooit bedoel
Dat as ons groot is, eendag as ons groot is
Written by: Johan Vorster