音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Ivan Roux
声乐
Robin Kielly
键盘
Riaan Swanepoel
伴唱
Juan (Floors) Oosthuizen
电吉他
作曲和作词
Johan Oberholzer
词曲作者
Robin Kielly
编曲
制作和工程
Robin Kielly
制作人
Paulo Azevedo
制作人
歌词
Ek kyk heel verbaas na jou
Die Here was gaaf met jou
Toe Hy jou gemaak het
Ek dra my hart op my mou
Hoe wees ek nog meer vir jou
As jy vir my raad het
Jou hart en jou lippe is vir my gemaak
Jou binne en buite, net jy maak nou saak en
Kyk my in my oë nog bietjie dieper
Ek raak elke dag net nog ‘n bietjie liewer
Vir daai mooi, mal, huil, lag
Liefdevolle oë van jou
Kyk my in my oë nog bietjie langer
Want ek wil net meer aan daardie lippe hang
En daardie mooi, mal, huil, lag
Liefdevolle oë van jou
My lewe was leeg gewees
Jou liefde het my genees
Toe dit my geraak het
Jy maak my ‘n gentleman
En al voel ek dalk te min vir jou
Probeer ek nog altyd
Jou hart en jou lippe is vir my gemaak
Jou binne en buite, net jy maak nou saak en
Kyk my in my oë nog bietjie dieper
Ek raak elke dag net nog ‘n bietjie liewer
Vir daai mooi, mal, huil, lag
Liefdevolle oë van jou
Kyk my in my oë nog bietjie langer
Want ek wil net meer aan daardie lippe hang
En daardie mooi, mal, huil, lag
Liefdevolle oë van jou
Ek kyk heel verbaas na jou
Die Here was gaaf met jou
Toe Hy jou gemaak het
Oohhh
Kyk my in my oë nog bietjie dieper
Ek raak elke dag net nog ‘n bietjie liewer
Vir daai mooi, mal, huil, lag
Liefdevolle oë van jou (Ek kan nie ophou nie)
Kyk my in my oë nog bietjie langer
Want ek wil net meer aan daardie lippe hang
En daardie mooi, mal, huil, lag
Liefdevolle oë van jou (Liefdevolle oë)
Written by: Johan Oberholzer