音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Posduif
表演者
Brendan Ross Campbell
编程
James Boland
领唱
Nicholas Jordaan
伴唱
Amiel Gopal
低音吉他
Sheldon Sham
萨克斯管
Jason Boland
声乐
作曲和作词
James Boland
词曲作者
Nicholas Jordaan
词曲作者
制作和工程
Brendan Ross Campbell
制作人
歌词
Daar's 'n dam naby Grabouw
Waar die reën nie val nie, natuur was so getrou
Winter kan nie verstaan nie
Daar's 'n dam naby Grabouw
Daar's 'n land wat harte hou
Maar die mense praat nie, hul trots was opgebou
Kinders kan nie verstaan nie
Daar's 'n land wat harte hou
Al voel dit soos wolke wat oor ons koppe hang
Ons sien uit na more en ons is nie bang nie
Stap deur die donker
Wees jy die lig, elektrisiteit
En soos die wolke
Wolk breuk laat val die water
Laat val die water
Laat val die water
Daar's 'n jeug wat op wil bou
Maar hul's vol frustrasie soos treine terug gehou
Drome kan nie verstaan nie
Daar's 'n jeug wat op wil bou
Al voel dit soos wolke wat oor ons koppe hang (Hang)
Ons sien uit na môre en ons is nie bang nie (Bang nie, ooh ons is nie bang nie)
Stap deur die donker
Wees jy die lig, elektrisiteit
En soos die wolke
Wolk breuk laat val die water
Laat val die water
Ons kan nie sonder
Almal se lig, elektrisiteit
En soos die wolke
Wolk breuk laat val die water
Laat val die water
Al voel dit soos wolke wat oor ons koppe hang
(Oor ons koppe hang, oor ons koppe hang)
Ons sien uit na môre en ons is nie bang nie (Ooh ons is nie bang nie)
Stap deur die donker
Wees jy die lig, elektrisiteit
En soos die wolke
Wolk breuk laat val die water
Laat val die water
Ons kan nie sonder
Almal se lig, elektrisiteit
En soos die wolke
Wolk breuk laat val die water
Laat val die water
Written by: James Boland, Nicholas Jordaan


