音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Wikus Botma
Wikus Botma
领唱
Sean Manley
Sean Manley
电吉他
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
鼓组编排
Leon Janse van Rensburg
Leon Janse van Rensburg
电吉他
作曲和作词
Wikus Botma
Wikus Botma
词曲作者
Zanda Traut
Zanda Traut
词曲作者
Monica Maree
Monica Maree
词曲作者
制作和工程
Sean Manley
Sean Manley
制作人

歌词

Daar is soveel wat ek wil sê
Maar ek weet ek sal moet ry
Dis vir my sleg dat ek moet gaan
Ek sal soveel eerder bly
Want as jy so aan my vasklou
En jy bid dat ek sal veilig ry
Breek dit my hart in stukke
Dat jy alweer alleen moet agter bly
Ek wens ek kon jou asem heeltemal wegslaan
Met die woorde wat op hierdie bladsy staan
Want deur dik en dun bly jy steeds by my
Ek wens ek kon jou saam vat
Saam vat op die langpad
Dis net te veel die afstand wat
Tussen jou en my lê
Voor jy weers sien's jy klaar studeer
Die tyd gaan bitter gou verby
En voor jy jou oë kan uitvee
Is jy net hier reg langs my
Maar vir eers sal ek net kyk
Hoe die berg met die see baklei
Oor wie die mooiste lyk
Maar die mooiste bly loshande jy
Ek wens ek kon jou asem heeltemal wegslaan
Met die woorde wat op hierdie bladsy staan
Want deur dik en dun bly jy steeds by my
Ek wens ek kon jou saam vat
Saam vat op die langpad
Dis net te veel die afstand wat
Tussen jou en my lê
My hart kan net soveel vat
Van alleen wees op die langpad
Ek's klaar met al die afstand wat
Tussen jou en my lê
Ooh, ooh, ooh, ooh, ooh, ooh
Ooh, ooh, ooh, ooh, ooh, ooh
Ek wens ek kon jou saam vat
Saam vat op die langpad
Dis net te veel die afstand
Ek wens ek kon jou saam vat
Saam vat op die langpad
Dis net te veel die afstand wat
Tussen jou en my lê
My hart kan net soveel vat
Van alleen wees op die langpad
Ek's klaar met al die afstand wat
Tussen jou en my lê
Tussen jou en my lê
Ek wil jou hier by my hê
Written by: Monica Maree, Wikus Botma, Zanda Traut
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...