制作

出演艺人
Wikus Botma
Wikus Botma
声乐
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Denny Lalouette
Denny Lalouette
贝斯
Raymond Green
Raymond Green
吉他
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
键盘
作曲和作词
Wikus Botma
Wikus Botma
作曲
Don Kelly
Don Kelly
作词
Marc Brendon
Marc Brendon
作词
Adolf Vorster
Adolf Vorster
作曲
制作和工程
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
制作人

歌词

Sy koel my af op ’n warm dag
Soos ’n Jack en Coke
Net ’n bietjie stout
Daai lippe maak ’n man net dors
Boys, ons is in vir ’n gemors
Ek het nou hard probeer
Om dit te keer
Maar selfbeheersing
Was nog nooit my sterk punt nie
Ek trek haar bietjie nader
Sy druk bietjie harder
Dinge raak gevaarlik rof
O want sy proe soos nog
’n Paar biere
Kole op die vure
Draai maar die volume op
O want sy proe soos
Nog, nog, nog ’n knop in my keel
Nog, nog ’n bietjie net te veel
My moed is op
Genade tog
Sy proe vir my soos
Nog, nog, nog ’n knop in my keel
Nog, nog, ’n bietjie net te veel
My moed is op
Genade tog
Sy proe vir my soos nog
So ek drink nog ’n rukkie
Net een slukkie is genoeg
Vir my om langer te wil bly
Hierdie rondte is op my
Dan vat ons dit van daar af
Ek trek haar bietjie nader
Sy druk bietjie harder
Dinge raak gevaarlik rof
O want sy proe soos nog
’n Paar biere
Kole op die vure
Draai maar die volume op
O want sy proe soos
Nog, nog, nog ’n knop in my keel
Nog, nog, ’n bietjie net te veel
My moed is op
Genade tog
Sy proe vir my soos
Nog, nog, nog ’n knop in my keel
Nog, nog ’n bietjie net te veel
My moed is op
Genade tog
Sy proe vir my soos nog
Sy proe vir my soos nog
Sy proe vir my soos nog
Ek trek haar bietjie nader
Sy druk bietjie harder
Dinge raak gevaarlik rof
O want sy proe soos nog
’n Paar biere
Kole op die vure
Draai maar die volume op
O want sy proe soos
Nog ‘n bietjie nader
Sy druk bietjie harder
Dinge raak gevaarlik rof
O want sy proe soos nog
’n Paar biere
Kole op die vure
Draai maar die volume op
O want sy proe soos
Nog, nog, nog ’n knop in my keel
Nog, nog ’n bietjie net te veel
My moed is op
Genade tog
Sy proe vir my soos
Nog, nog, nog ’n knop in my keel
Nog, nog ’n bietjie net te veel
My moed is op
Genade tog
Sy proe vir my soos nog
Sy proe vir my soos nog
Written by: Adolf Vorster, Don Kelly, Marc Brendon, Wikus Botma
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...