歌词

kan jy tog niks verloor nie kan niemand jou vergeet nie. As niemand jou bemin nie; as niemand jou ooit raak nie, kan niemand trou versin nie kan niemand jou versaak nie. Dis tog so eenvoudig: Disjy, alleenlik jy; en die groter sorge gaan vanself verby. Niks om te verhaal nie; net die vrede bly; niks om te betaal nie en skielik is jy vry. As jy op niemand leun nie hoef niemand jou te steun nie; hoef niemand jou te dra nie. Dis tog so eenvoudig: Dis jy, alleenlik jy; en die groter sorge gaan vanself verby. Niks om te verhaal nie; net die vrede bly; niks om te betaal nie en skielik is jy vry
Writer(s): Koos Plessis Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out