音乐视频

精选于

制作

出演艺人
Vrede
Vrede
表演者
作曲和作词
Storm Opperman
Storm Opperman
作曲
Francois Roux
Francois Roux
作曲
制作和工程
Tertius Human
Tertius Human
制作人

歌词

Kan klaar sien hoe dinge uitdraai Ou skoene uit geskop Maar sy bring n ander opsie Bly vir nog 'n dop Dit kan tog net die son wees As die donkerte verdwyn En agter elke aksie Plak dit om my kop En merk my veilig Verlei my nog 'n keer Skink dit weer en weer Ek raak verstom van die plesier My denke kos my te duur Die woorde bly onduidelik Om dit ligtelik te sê En na al die jare Sien sy die waarheid en vat een tree nader Verlei my nog 'n keer Skink dit weer en weer Ek raak verstom van die plesier My denke kos my te duur Dit kan mos net die son wees As die donkerte verdwyn En met elke aksie Plak dit op my ko en merk my joune Verlei my nog 'n keer Skink dit weer en weer Ek raak verstom van die plesier My denke kos my te duur
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out