音乐视频

制作

出演艺人
Vrede
Vrede
表演者
作曲和作词
Storm Opperman
Storm Opperman
作曲
制作和工程
Tertius Human
Tertius Human
制作人

歌词

Hulle sê mos daars nie tyd nie Minder as niks om ooit te mors Maar hy's onderstebo en binne buite Kan jy dit oor vertel En ek sê nog steeds dieselfde Hulle dink hulle weet meer Deur dik en dun soek hy sy helfde Sal sy hom sien die keer Wees realisties maar positief Hierdie gevoel moet net bly Hy word verduidelik dit kom en dit gaan Hy oordink alweer al sy keuses Tot hy vrons waar hy staan Wie sal ooit verstaan? En ek sê nog steeds dieselfde Hulle dink hulle weet meer Deur dik en dun soek hy sy helfde Sal sy hom sien die keer Vertrou in jou hart Passop as die kwaad te naby trap As sy hom toelaat Belowe hy alles wat hy het En wat hy het is nie te veel nie Maar dis net genoeg vir haar En ek sê nog steeds dieselfde Hulle dink hulle weet meer Deur dik en dun soek hy sy helfde Sal sy hom sien die keer
Writer(s): Storm Opperman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out