音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
JAN JAN JAN
表演者
Stephan Hugo
伴唱
Riaan Venter
声乐
Heinrich Rautenbach
声乐
Dylan Emslie
声乐
Dirk van Niekerk
键盘
Raymond Green
吉他
作曲和作词
Stephan Hugo
作曲
Riaan Venter
作曲
Stephan van Huyssteen
作曲
制作和工程
Dirk van Niekerk
制作人
歌词
Wie kan ‘n plan soos ‘n boer beraam?
‘n Man soos Jan
Wie sal sy man soos ‘n boer kan staan?
‘n Jan sal kan
Wie is so hardekwas soos ‘n boer?
‘n Man soos Jan
En wie is ook so handig met sy roer?
‘n Man soos Jan
Hy’s so braaf soos ‘n Boerboel
So sterk soos ‘n bees
So taai soos ‘n ratel
Skrik nie vir ‘n reus
Hy hou van raakskiet
Hy like nie van kwes
Hy’s soos Superman
In khaki ge-dress
Wie kan sy sê sê soos ‘n boer sy sê sê hey? (hey)
‘n Man soos Jan
En wie se durf sal nooit gaan lê?
Dis Jan, ons man
Wie’t altyd ‘n knipmes in sy sak?
‘n Man soos Jan
Wie sal die bul by die horings pak?
‘n Jan sal kan
Hy’s so braaf soos ‘n Boerboel
So sterk soos ‘n bees
So taai soos ‘n ratel
Skrik nie vir ‘n reus
Hy hou van raakskiet
Hy like nie van kwes
Hy’s soos Superman
In khaki ge-dress
Al is jy Van der Merwe
Al is jy Van Zyl
Binne elke een van ons is daar ‘n Jan wat skuil
Al kom jy van Brakpan of van Stellenbosch
Dit maak nie rerig saak nie
Maak die Jan ‘n bietjie los
Al is jy kort soos ‘n lont
Of so breed soos 'n bees
Kan jy maar soek vir Jan
Hy sal daar binne wees (Hy sal daar binne wees)
Hy’s so braaf soos ‘n Boerboel
So sterk soos ‘n bees
So taai soos ‘n ratel
Skrik nie vir ‘n reus
Hy hou van raakskiet
Hy like nie van kwes
Hy’s soos Superman
In khaki ge-dress
Oh hooo hooo
Is die skaap op die spit?
Nooi vir Jan
Oh hooo hooo
Is die kalf in die put?
Bel vir Jan
Hy’s getrou soos ‘n Boerboel
So sterk soos ‘n bees
So taai soos ‘n ratel
Skrik nie vir ‘n reus
Hy help waar hy kan
Hy het altyd ‘n plan
Hy’s soos Superman
In khaki ge-dress
Written by: Riaan Venter, Stephan Hugo, Stephan van Huyssteen