歌词

Die way sy skud Die way sy move Die way sy sak tot op die vloer Die way sy roer (Way sy roer) Goeie moer (Goeie moer) Die way sy skud Die way sy move Die way sy sak tot op die vloer Die way sy roer (Way sy roer) Goeie moer (Goeie moer) Ay Baby is 'n vibe Baby is 'n mood Baby het alle oë op haar ge-glue Dis mos alles in die way wat sy move Sy weet presies wat sy doen En ek weet die see is vol maar die vissie Maak my bene sommer lam like jissie My hart klop vir haar en hy rus nie Ek sien cupid het geskiet en hy mis nie Want sy's 'n badie En sy weet dit Al die butterflies binne sy gee dit Daar's geen soos sy so vergeet dit Ek kan nie lieg nie man kyk hier ek's eerlik Want ek picture ons en dit doen te veel Tong op die grond en my hart in die keel Wat kan ek doen om haar in te reel Want net die way wat sy move kan harte steel like En ek weet this chick wanna date me Het 'n booty like oeh gaan crazy En 'n lyfie like 'n mooi damn wysie Daag op en maak 'n chick make me Love dit Eet dit Baby bad Miskien I'ma Eet daai ass Klap 'n booty Dit bounce back Back Like my goeie moer Baby girl jy het die moves In my kop gaan ek like yoe (Yoe yoe yoe) Sy't die boude En die boobs Sê my wat ekke moet doen Om in die bed te klim met you Ek trek al uit die shit's 'n mood Die way sy skud Die way sy move Die way sy sak tot op die vloer Die way sy roer (Way sy roer) Goeie moer (Goeie moer) Die way sy skud Die way sy move Die way sy sak tot op die vloer Die way sy roer (Way sy roer) Goeie moer (Goeie moer)
Writer(s): Adrian Entwistle, Angelique Eurika Greeff Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out