制作
出演艺人
Kurt Darren
表演者
作曲和作词
Kurt Darren
作词
Emil Struwig
作曲
制作和工程
Dirk van Niekerk
制作人
歌词
Saam in 'n span net soos een man
Deur strate geloop want ons weet ons kan
Jong manne in ons glorie die girls wou ons nooit glo nie
'N Stories gespin ons was helde daarin
Soos Batman en Robin deur dik en dun
Rebel en rats
Ons het gewen het en die res van ons lewens om te verken
En niemand kan ons keer nie of iets nuuts leer nie
Ons is Rebel en rats

Ons is Rebel en rats, yeah
(Hey)
Wingman vir altyd my beste pel
Saam het ons geval en mekaar opgetel
Jong manne in ons glorie niemand wou ons glo nie
Dinge begin met ons harte daarin
Vandag is dit die dinge ja die dinge wat tel
Rebel en rats
Ons het gewen het en die res van ons lewens om te verken
En niemand kan ons keer nie of iets nuuts leer nie
Ons is Rebel en rats
Rebel en rats
Ons het gewen het en die res van ons lewens om te verken
En niemand kan ons keer nie of iets nuuts leer nie
Ons is Rebel en rats, yeah
(Hey)
Dis ons storie dis ons song
En uit volle bors sing ons dit saam
As ons paaie in 'n ander rigting gaan
Gaan ons storie saam

(Rebel en rats oh-oh)
Rebel en rats
(Rebel en rats)
Ons het gewen het en die res van ons lewens om te verken
En niemand kan ons keer nie of iets nuuts leer nie
Ons is Rebel en rats, yeah
(Hey)
Written by: Emil Struwig, Kurt Darren