制作
出演艺人
Appel
声乐
Juan (Floors) Oosthuizen
电吉他
Murray Lubbe
编程
Brendan Ross
萨克斯管
作曲和作词
Christoph Kotze
词曲作者
Paulo Azevedo
词曲作者
Murray Lubbe
编曲
制作和工程
Paulo Azevedo
制作人
Murray Lubbe
制作人
歌词
[Intro]
O Diana, Diana jy
[Verse 1]
Begrawe my in 'n vlakgraf
Sodat ek die reën kan voel
Dat ek al jou gedagtes kan afwas
Soos ek deur die poorte spoel
[Verse 2]
Hulle sê die liefde die haat nie
Maar ek haat lief jou so
Jou voete die ken nie van stilstaan nie
En jou hart die maak ook so
[Chorus]
O Diana, Diana jy
Het jou yskoue hande warmlyf gekry
O Diana, Diana jy
Drie karoo somers wat jy weg is van my
[Chorus]
O Diana, Diana jy
Het jou yskoue hande warmlyf gekry
O Diana, Diana jy
Drie karoo somers wat jy weg is van my
[Verse 3]
O Diana, Diana jy
O Diana, Diana jy
[Verse 4]
Ek hoor stories van doer in die bo kaap
Hoe jy weekliks van dorp tot dorp gaan
Jy los orals gebroke harte
En die boerseuns die sukkel met slaap
[Verse 5]
En wat nou van al die niggies
Wat jy weekliks so ontstig
Hulle sê jy is soos 'n spyskaart
As jy bestel word jy getig
[Chorus]
O Diana, Diana jy
Het jou yskoue hande warmlyf gekry
O Diana, Diana jy
Drie karoo somers wat jy weg is van my
[Chorus]
O Diana, Diana jy
Het jou yskoue hande warmlyf gekry
O Diana, Diana jy
Drie karoo somers wat jy weg is van my
[Verse 6]
O Diana, Diana jy
O Diana, Diana jy
[Verse 7]
Ek het vrede gemaak dat ek jou nooit weer sal kan vashou nie
Bring die hemel se reën want niks anders sal jou kan wegwas nie
[Chorus]
O Diana, Diana jy
Het jou yskoue hande warmlyf gekry
O Diana, Diana jy
Drie karoo somers wat jy weg is van my
[Chorus]
O Diana, Diana jy
Het jou yskoue hande warmlyf gekry
O Diana, Diana jy
Drie karoo somers wat jy weg is van my
[Outro]
O Diana, Diana jy
O Diana, Diana jy
Written by: Christoph Kotze, Paulo Azevedo

