制作
出演艺人
Appel
声乐
Juan (Floors) Oosthuizen
电吉他
Murray Lubbe
编程
Brendan Ross
萨克斯管
作曲和作词
Christoph Kotze
词曲作者
Paulo Azevedo
词曲作者
Murray Lubbe
编曲
制作和工程
Paulo Azevedo
制作人
Murray Lubbe
制作人
歌词
[Verse 1]
Die kat is op die stoof my maat
Maar ons dans nog om die tafel saans, die kinders is gesond
Het kos in die mond en die dak staan nog bo ons kop
[Verse 2]
Die man op die tv weet self nie waarheen
Die prys van die lewe raak duur
Alles die kos 'n arm en been
Nie eers te praat van die keiser se huur
[Chorus]
Ek is 'n ou ou Bobbejaan
Ek dra my kettings waar ek gaan (Hey)
Hierdie movie het ek al lankal gesien
Die lewe loop in sirkels my vriend
[Chorus]
Ek is 'n ou ou Bobbejaan
Staan brandwag as almal slaap (Hey)
Die jakkals het weer die troon geneem
En ons almal lag te lekker saam
Ja, ons almal lag te lekker saam
[Verse 3]
Van bid is ons blou op die kniee
Maar ons sal staan en ons eie stoep vee, moenie moed opgee
My broer tree vir tree sal ons die donker oorneem
[Verse 4]
Jy stap deur die dorre Karoo
Opsoek na die brandende bos
Moet jy vat of los, wat sal die antwoord jou kos
Dit alles in jou hande my boss
[Chorus]
Ek is 'n ou ou Bobbejaan
Ek dra my kettings waar ek gaan (Hey)
Hierdie movie het ek al lankal gesien
Die lewe loop in sirkels my vriend
[Chorus]
Ek is 'n ou ou Bobbejaan
Staan brandwag as almal slaap (Hey)
Die jakkals het weer die troon geneem
En ons almal lag te lekker saam
Ja, ons almal lag te lekker saam
[Verse 5]
Hoor jy die magtige dreuning
Oor die veld kom dit aangesweef
Die koms van 'n nuwe generasie
Wat saamstaan soos een
[Chorus]
Ek is 'n ou ou Bobbejaan
Ek dra my kettings waar ek gaan (Hey)
Hierdie movie het ek al lankal gesien
Die lewe loop in sirkels my vriend
[Chorus]
Ek is 'n ou ou Bobbejaan
Staan brandwag as almal slaap (Hey)
Die jakkals het weer die troon geneem
En ons almal lag te lekker saam
Ja, ons almal lag te lekker saam
Ja, ons almal lag te lekker saam
Written by: Christoph Kotze, Paulo Azevedo

