歌词
[Verse 1]
Frikkie, dis al twaalf-uur
Wanneer gaan jy braai?
Die mense wag vir hulle vleis en aartappel-slaai
Ja-ja, ek gaan nou nou die vleis op sit
[Verse 2]
Frikkie
Met wie's jy getroud, met jou pelle of met my?
Jy gaan moeilikheid kry
[Verse 3]
Frikkie
My ma het my gewaarsku teen jou
Jou blêrrie hooligan
[Chorus]
Susan
Chill jou guava
[Chorus]
Susan
Chill jou guava
[Verse 4]
Frikkie, jou blêrrie hooligan
Sit jy nou net jou voete by hierdie deur uit
Ek belowe jou, Frikkie
As jy terug kom, gaan jy deur jou ribbes skyt
Ag Susan
Al hoekom jy saam jou pelle uitgaan is om jong poppies te chaaf
Jy gaan moeilikheid kry
[Verse 5]
Frikkie, jy het 'n half-uur om by hierdie huis uit te kom
Anders slaap jy vanaand buite by die hond
Frikkie, die toilet lek nogsteeds
Hy gaan nie homself reg maak nie
Frikkie, sit jy nogsteeds by die bar?
Jy vat nou te lank
Vanaand meneertjie, slaap jy op die bank
Frikkie, jy gaan moeilikheid kry
Ag Susan, al wat jy kan doen is kla en kerm
Met wie's jy getroud, met jou pelle of met my?
Ag Susan, net nog enetjie
[Verse 6]
Frikkie, het jy die donnerse tyd gesien?
Dis een-uur, laaste enetjie my gat
Ek hoop daai brannewyn proe beter as ek
Ek is gatvol, slaap in jou bakkie
Ek sluit hierdie hek
Is dit nou die tyd om by die huis te kom?
Laaste enetjie my gat
[Chorus]
Susan
Chill jou guava
[Chorus]
Susan
Chill jou guava
[Chorus]
Susan
Chill jou guava
Written by: Ty Ramsay


