音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Karlien Van Jaarsveld
声乐
Robin Kielly
编程
Bruce Wallace
鼓
Denny Lalouette
低音吉他
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Carlé Van Deventer
伴唱
Sasha Smith
伴唱
作曲和作词
Johan Vorster
作曲
制作和工程
Robin Kielly
制作人
歌词
[Verse 1]
Ek en jy (Ek en jy)
Staan alleen (Staan alleen)
Almal is weg en ek voel dit reën (Voel dit reën)
Soos elke aand (Elke aand)
Na elke show (Elke show)
Los jy my weer en jy't geen berou (Geen berou)
[Verse 2]
As die gordyn val
Haal jy jou masker af en word jy weer jouself
Waar niemand jou kan sien
En niemand ooit sal weet nie
Maar dit verander alles
Verander hoe ek voel, en wat ek van jou dink
Verander my en jou
Ons boot begin te sink
Want jy voel niks vir my nie
As die gordyn val
[Verse 3]
Hoe was ek (Hoe was ek)
So verkeerd? (So verkeerd)
Waarom kon ek jou net nie vergeet (Vergeet)
En ook soos jy (Ook soos jy)
Elke aand (Elke aand)
My teen die ander daar om jou meet (Om jou meet)
[Verse 4]
As die gordyn val
Haal jy jou masker af en word jy weer jouself
Waar niemand jou kan sien
En niemand ooit sal weet nie
Maar dit verander alles
Verander hoe ek voel, en wat ek van jou dink
Verander my en jou
Ons boot begin te sink
Want jy voel niks vir my nie
As die gordyn val
[Verse 5]
Ek wens ek kon dit skree (Skree)
Ek voel so vas gehou
Want vir my en jou was daar tog nooit 'n kans gewees
[Verse 6]
As die gordyn val
Haal jy jou masker af en word jy weer jouself
Waar niemand jou kan sien
En niemand ooit sal weet nie
As die gordyn val
Haal jy jou masker af en word jy weer jouself
Waar niemand jou kan sien
En niemand ooit sal weet nie
Maar dit verander alles
Verander hoe ek voel, en wat ek van jou dink
Verander my en jou
Ons boot begin te sink
Want jy voel niks vir my nie
As die gordyn val
Written by: Johan Vorster


