音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Jacob Swann
声乐
Helmut Meijer
键盘
Jacques Steyn
低音吉他
Iwan Kemp
鼓
Sven Blumer
电吉他
作曲和作词
Jacob Swann
作曲
制作和工程
Jacob Swann
制作人
Helmut Meijer
制作人
歌词
[Verse 1]
Dis die twee van ons en donderstorms
Iewers op ‘n grondpad buite Frankfort
In die somer reën, maar ek val meer as enigiets anders om ons
[Verse 2]
Want jou hare's los as jou dimpels vorm
Voel ek weer hoe klop my hart in my bors
Nes, donderweer, maar wonder of jy weet
Hoe graag ek dit vir jou wil gee
[Chorus]
Maar Lila
Hoor jy dit nog, oh Lila?
Voel jy dit ook as dit reën in die somer?
Droom jy nog oor ons
Lila ek wonder of jy weet
[Verse 3]
Dat die winter kom
Dat alles ophou en
Hierdie hart nogsteeds
Klop vir jou, al
Weet ek beter
Soek ek meer van
Net ons twee alleen in die somerreën
[Chorus]
Lila
Hoor jy dit nog, oh Lila?
Voel jy dit ook as dit reën in die somer?
Droom jy nog oor ons
Lila ek wonder of jy weet
[Chorus]
Maar Lila
Pla dit jou ook, oh Lila
Hou dit ooit op as die reën in die somer
Droom jy nog oor ons
Lila ek wonder of jy weet
[Verse 4]
Hoe dit voel om te dink dis alles vir niks
Want ek sit, nog altyd sonder jou
Maar ek voel dit nogsteeds as die wind en die reën en die somer
Sy arms om my vou
[Chorus]
Maar Lila
Hoor jy dit nog, oh Lila?
Voel jy dit ook as dit reën in die somer?
Droom jy nog oor ons
Lila ek wonder of jy weet
[Chorus]
Maar Lila
Pla dit jou ook, oh Lila
Hou dit ooit op as die reën in die somer
Droom jy nog oor ons
Lila ek wonder of jy weet
Written by: Jacob Swann

