音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Jacob Swann
Jacob Swann
声乐
Iwan Kemp
Iwan Kemp
Jacques Steyn
Jacques Steyn
低音吉他
Erik Botes
Erik Botes
键盘
作曲和作词
Jacob Swann
Jacob Swann
作曲
制作和工程
Jacob Swann
Jacob Swann
制作人
Franco Gagiano
Franco Gagiano
制作人

歌词

[Verse 1]
Dis net vir jou, wat ek skryf
As die eensaamheid my kry
In my 1 slaapkamer, waar ek saans oor die oseaan gaan bly
[Verse 2]
By jou, nes spyt
Wat soos rook sit aan my trui
Wil ek elke aand, die reën in die Kaap vir Notting Hill verruil
[Chorus]
So slaap jy of dink jy ook aan tye, wat lankal verby is
Slaap jy of dink jy ook
Want as ek, my kry
Sit ek vas by hoe jy pas langsaan my
So slaap jy, of dink jy soms
Nog aan ons
[Verse 3]
Dit is dalk bewolk waar jy bly
Maar as die son eendag weer skyn
Sal jy dink daaraan om my toe te laat om 'n 'n brief aan jou te skryf
[Verse 4]
Want tyd stap aan, nes jy
Maar daar is een ding wat sal bly
En die lewe kan sy gange gaan, maar ek hoop ons sal dit kry
[Chorus]
So slaap jy of dink jy ook aan tye, wat lankal verby is
Slaap jy of dink jy ook
Want as ek, my kry
Sit ek vas by hoe jy pas langsaan my
So slaap jy, of dink jy soms
[Verse 5]
Wat het geword, van die twee van ons
Was die tyd dan net verkeerd, ek het gedink dit sal ons leer
Ek soek na nog, al is dit ongesond
Ek weet ek moet vergeet, maar jy’s al wat ek oor het
[Chorus]
So slaap jy of dink jy ook aan tye, wat lankal verby is
Slaap jy of dink jy ook
Want as ek, my kry
Sit ek vas by hoe jy pas langsaan my
So slaap jy, of dink jy soms
Nog aan ons
Written by: Jacob Swann
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...