歌词

Gestuur vir my Gestuur om my weer lief te laat kry Met n kyk in jou oe Wat my weereens laat glo In my self Jy bring vir my Jy bring vir my n hart Wat nuut is Met n strik omge bind Het jy my hier gevind Net vir jou Ek wonder hoe jy dit reg kry En ek wonder hoekom ek vir my self kan se Soen n bietjie stadiger Lag n bietjie harder Lief n bietjie dieper en beter as jy weet vir verseker Se n bietjie meer hoe jy voel Trek n bietjie harder Lief n bietjie dieper en beter as jy weet verseker dis liefde Belowe my Belowe my jy sal net so bly En dat jy altyd sal wys hoe j net aan my sy hier wil wees Aan my sy wil wees Ek wonder hoe jy dit reg kry En ek wonder hoekom ek vir my self kan se Soen n bietjie stadiger Lag n bietjie harder Lief n bietjie dieper en beter as j weet verseker Se bietjie meer hoe jy voel Trek n bietjie harder lief n bietjie Dieper en beter as jy weet verseker dis liefde As jy weet verseker dat daar is niks beter dis liefde So as dit is hoe voel Soen n bietjie stadiger Lag n bietjie harder Lief n bietjie dieper en beter As j weet verseker Se n bietjie meer hoe j voel Trek n bietjie harder lief n bietjie Dieper en beter as j weet verseker dis liefde
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out