音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Renaldo
领唱
Johan Rautenbach
原声吉他
Tamyln Wessels
领唱
作曲和作词
Tamyln Wessels
词曲作者
Rian Swanepoel
编曲
制作和工程
Rian Swanepoel
工程师
Dirk van Niekerk
母带工程师
歌词
[Verse 1]
Ek hou jou mooi dop
Kyk weg as jy kyk
Sit in jou rigting
En dink oor jou en my
[Verse 2]
Ek hou myself terug
Om my gevoelens uit te kry
Want eks nie seker
Of jy dieselfde voel oor my
[Verse 3]
Ek dink ek sal vanaand later bly
Om net langer vir jou te kyk
Hoop om 'n dans in te kry
Nog nader aan jou sy
Hoef nie verlief te raak
Ons los dit vir 'n ander aand
Kan ons net later ry
Dat ek langer by jou kan bly
[Verse 4]
Oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh
[Verse 5]
Ek hou jou mooi dop
Sal die heel aand vir jou kyk
Sit in geselskap
Maar hoor nie 'n woord daaruit
[Verse 6]
As ek net eenkeer
Jou alleen kan kry
En jou laatweet dat ek
Meer van jou hou as wat dit lyk
[Verse 7]
Ek dink ek sal vanaand later bly
Om net langer vir jou te kyk
Hoop om 'n dans in te kry
Nog nader aan jou sy
Hoef nie verlief te raak
Ons los dit vir 'n ander aand
Kan ons net later ry
Dat ek langer by jou kan bly
[Verse 8]
Oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh
[Verse 9]
Die aand's nou verby (Kan jy net later ry)
Moet ek langer bly (Ja, bly en dans met my)
Tyd vlieg so gou verby (Met jou hier aan my sy)
Jy behoort by my
[Verse 10]
Sal jy langer bly
Ek dink ek sal vanaand later bly
Om net langer vir jou te kyk
Hoop om 'n dans in te kry
Nog nader aan jou sy
Hoef nie verlief te raak
Ons los dit vir 'n ander aand
Kan ons net later ry
Dat ek langer by jou kan, langer by jou kan, langer by jou kan
[Verse 11]
Ek wil later ry
Om net langer vir jou te kyk
Hoop om 'n dans in te kry
Nog nader aan jou sy
Hoef nie verlief te raak
Ons los dit vir 'n ander aand
Kan ons net later ry
Dat ek langer by jou kan, langer by jou kan, langer by jou kan
Bly
Written by: Tamlyn Wessels

