精选于

制作

出演艺人
Ray Dylan
Ray Dylan
表演者
作曲和作词
Ray Dylan
Ray Dylan
作曲
Evert Swart
Evert Swart
作曲
制作和工程
Ray Dylan
Ray Dylan
制作人
Tertius Human
Tertius Human
母带工程师

歌词

[Verse 1]
Elke dag het sy begin
Vol beloftes ook daarin
Elke wang sy eie traan
Sal ons eendag als verstaan
[Verse 2]
So pak jou rugsak vol hoop, en
Stap hierdie pad saam met my
Elke wolk 'n silweraand
Elke vuur 'n kool wat brand
En die waarheid binne my
[Verse 3]
Ek skryf jou naam teen die muur
Ek tel elke uur
Tot ek terug is My ding
Al die feite van verlede
Al die rede vir gebeure
Het my tot by jou gebring
[Verse 4]
Ek vra die Vader vir genade
Nog 'n bietjie tyd, 'n paar dae
Want dis net vir ons geleen
Sit jou liefde daarby in
Jy's my einde my begin
Jy's my hart se punt My ding
[Verse 5]
Wens ek kon jou skilder
Want daar's net niks mooier
In die oggende my ding
Jy maak my al sterker
Jy's my oggend se wekker
Alles maak nou weer sin
[Verse 6]
En ek wil huil van blydskaap
En ek dank my leidsman vir jou
Jy's die mooiste geskenk
Jy't my lewe kom red
Ek is lief vir jou
[Verse 7]
Ek skryf jou naam teen die muur
Ek tel elke uur
Tot ek terug is My ding
Al die feite van verlede
Al die rede vir gebeure
Het my tot by jou gebring
[Verse 8]
Ek vra die Vader vir genade
Nog 'n bietjie tyd, 'n paar dae
Want dis net vir ons geleen
Sit jou liefde daarby in
Jy's my einde my begin
Jy's my hart se punt My ding
[Verse 9]
Al wat ek kan vra
Is hê my net lief my ding, mmh
[Verse 10]
Skryf jou naam teen die muur
En ek tel elke uur
Tot ek terug is My ding
Al die feite van verlede
Al die rede vir gebeure
Het my tot by jou gebring
[Verse 11]
Ek vra die Vader vir genade
Nog 'n bietjie tyd, 'n paar dae
Want dis net vir ons geleen
Sit jou liefde daarby in
Jy's my einde my begin
Jy's my hart se punt My ding
[Verse 12]
Sit jou liefde daarby in
Jy's my einde my begin
Jy's my hart se punt My ding
Jy's my hart se punt My ding
Written by: Evert Swart, Ray Dylan
instagramSharePathic_arrow_out