album cover
Lag
8,878
Afrikaans
Lag 由 Warner Music Africa 于 2024年11月1日 发行,作为专辑“ ”的一部分。Begin
album cover
专辑Begin
发行日期2024年11月1日
唱片公司Warner Music Africa
旋律性
不插电
Valence
舞蹈性
能量
BPM137

音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
ONS
ONS
表演者
Marco van Deventer
Marco van Deventer
领唱
Ruan Graaff
Ruan Graaff
电吉他
Arnold Coleske
Arnold Coleske
伴唱
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
伴唱
Ruve Erasmus
Ruve Erasmus
领唱
作曲和作词
Marco van Deventer
Marco van Deventer
词曲作者
制作和工程
Ruan Graaff
Ruan Graaff
制作人
Deon Dee
Deon Dee
制作人

歌词

[Verse 1]
Kom ek verduidelik, daars 'n lysie vol van dinge wat hy doen en sê en sing, dan klop my hart 'n bietjie vinniger
Vra om verskoning as my woorde dalk te min is, maak ek wysies op en sing dit met betekenis daar binne in
[Verse 2]
Dis nie normaal vir my nie, ek sukkel met balans
Dink nou nog heeldag aan sy glimlag en aan gisteraand
[Verse 3]
Dis nie sy eerste keer nie, hoekom lyk ek so verbaas?
Kop in die wolke deurmekaar, baie deurmekaar
[Verse 4]
Sê vir my hoe, sê my hoe jy dit doen
Is dit iets wat jy sê, die manier wat jy soen, en
Sê vir my wanneer jy die goed beplan
Kyk te diep in jou oë, kan dit voel in jou hande
[Verse 5]
Hoe lank gaan dit jou vat om verlief te raak
Daar's ietsie wat hom anders maak
Hierdie outjie laat my la-la-la-la-la, la-la-la-la-la
La-la-la-la-la
Hierdie outjie laat my lag la-la-la-la, la-la-la-la-la
La-la-la-la-la
Hierdie outjie laat my, hierdie outjie laat my lag
[Verse 6]
Kom ek verduidelik alles wat ek het is tydelik, geld en dingetjies verdwyn ook, so wat help dit ek gebruik dit op jou
Ek het my woorde, hemel weet ek het dit nodig, as jy my moes kies oor hoe ek lyk was ek nou in die moeilikheid
[Verse 7]
Dis nie so moeilik nie ek begin eers vrae te vra
Buig nie agteroor nie want ek weet sy dink aan gisteraand
[Verse 8]
'n Sin vir humor is vir nou al wat ek het, so ek hoop dis genoeg vir jou
Hoop dis genoeg vir jou
[Verse 9]
Sê vir my hoe, sê my hoe jy dit doen
Is dit iets wat jy sê, die manier wat jy soen, en
Sê vir my wanneer jy die goed beplan
Kyk te diep in jou oë, kan dit voel in jou hande
[Verse 10]
Hoe lank gaan dit my vat om verlief te raak?
Daars ietsie wat haar anders maak
[Verse 11]
Hierdie meisie hou van la-la-la-la-la, la-la-la-la-la
La-la-la-la-la
Hierdie meisie hou van lag la-la-la-la, la-la-la-la-la
La-la-la-la-la
Hierdie meisie hou van
[Verse 12]
En lag is die kortste afstand tussen ons twee, ooh
En van al die boksies wat jy nog moet tick, ag
Merk dit asseblief af
[Verse 13]
Dat jy saam met my kan mm-mm-mm-mm-mm, mm-mm-mm-mm-mm
Mm-mm-mm-mm-mm
Saam met my kan lag la-la-la-la, la-la-la-la-la
La-la-la-la-la
Saam met my kan la-la-la-la-la, la-la-la-la-la
La-la-la-la-la
Saam met my kan lag la-la-la-la, la-la-la-la-la
La-la-la-la-la
Saam met my kan, saam met my kan lag
Written by: Marco van Deventer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...