制作
出演艺人
ONS
表演者
Marco van Deventer
伴唱
Ruve Erasmus
领唱
Ruan Graaff
电吉他
Georic Lomas
伴唱
Johan Viljoen
低音吉他
作曲和作词
Marco van Deventer
词曲作者
Ruve Erasmus
词曲作者
制作和工程
Marco van Deventer
制作人
Johan Viljoen
制作人
Paulo Azevedo
母带工程师
歌词
[Verse 1]
Loop in sirkels rond vanaand
Dink aan jou en gisteraand
Voel nou my frustrasie, daar's 'n spasie in my hart
Kry my op my senuwees
Ek wil meer as vriende wees
Weet nie wie ek om jou is nie, ek voel soos 'n wrak
[PreChorus]
Wanneer, wanneer, wanneer laas het ek van jou gehoor?
En hoe lank gaan dit my nog vat om my kop te verloor?
[Chorus]
Oe-oe-oe, het ek alklaar verloor?
Ek loop en soek jou elke keer wat ek daai liedjie hoor
Oe-oe-oe, en op die foto's
Kan jy sien ek geniet dit met my oë toe
Sit 'n bietjie harder die musiek ons wil die woorde sing
As jy dalk verdwyn voor hierdie liedjie sal ek oor begin
Trek my nader aan jou, fluister in my oor
Ek soek jou elke keer wat ek daai liedjie hoor
[Verse 2]
Later Vrydag sien ek jou
Sukkel om my cool te hou
Eks nie in die mix nie, nie uniek nie, 'n gewone ou
Maar wanneer ek daai liedjie hoor
Loop ek om jou op te spoor
Dans en draai en sing ek totdat jy vanaand jou hart verloor
[PreChorus]
Wanneer, wanneer, wanneer laas het ek van jou gehoor?
En hoe lank gaan dit my nog vat om my kop te verloor?
[Chorus]
Oe-oe-oe, het ek alklaar verloor?
Ek loop en soek jou elke keer wat ek daai liedjie hoor
Oe-oe-oe, en op die foto's
Kan jy sien ek geniet dit met my oë toe
Sit 'n bietjie harder die musiek ons wil die woorde sing
As jy dalk verdwyn voor hierdie liedjie sal ek oor begin
Trek my nader aan jou, fluister in my oor
Ek soek jou elke keer wat ek daai liedjie hoor
[Bridge]
Trek my nader so deur die skare
Ons weet altwee dit raak gevaarlik
Vat my hande, bly bietjie langer
Want my musieksmaak het nou verander
[Chorus]
Oe-oe-oe, het ek alklaar verloor?
Ek loop en soek jou elke keer wat ek daai liedjie hoor
Oe-oe-oe, en op die foto's
Kan jy sien ek geniet dit met my oë toe
Sit 'n bietjie harder die musiek ons wil die woorde sing
As jy dalk verdwyn voor hierdie liedjie sal ek oor begin
Trek my nader aan jou, fluister in my oor
Ek soek jou elke keer wat ek daai liedjie hoor
Written by: Marco van Deventer, Ruve Erasmus

