album cover
Skoolgeld
album cover
Skoolgeld 由 Elvis Blue 于 2024年6月14日 发行,作为专辑“Skoolgeld - Single”的一部分。
Released2024年6月14日
唱片公司Elvis Blue
BPM109
旋律性
不插电
Valence
舞蹈性
能量

歌词

[Chorus]
Ek sal daai skoolgeld betaal
Ek sal daai klippe weer kou
Minder worry oor môre
Sal dit alles doen vir jou
Ek sal meer skuld maak by die bank
Want die lewe is kort
Met jou langs my
Wil ek oud word
Met jou langs my
Wil ek oud word
[Verse 1]
Ek onthou nou
Toe niemand my wou bel nie
Toe die kanse vir my min was
En die lewe my soos 'n chappie op wou kou
Ek was honger
Jy was my brood
[Verse 2]
Ek wil terug gaan
Whoo
Gaan lepel lê met gister
Gaan speel tussen groen bome van jonk wees
So sonder sorge
Oh, vat my terug
Vat my terug
[Chorus]
Ek sal daai skoolgeld betaal
Ek sal daai klippe weer kou
Minder worry oor môre
Sal dit alles doen vir jou
Ek sal meer skuld maak by die bank
Want die lewe is kort
Met jou langs my
Wil ek oud word
Met jou langs my
Wil ek oud word
[Verse 3]
Ek sal elke aand braai
En ek sal minder werk
Lekker
Sal jou bel uit die bloute
Om sommer net te sê eks lief vir jou
As ek kon terug gaan
Oh, vat my terug
Vat my terug
[Chorus]
Ek sal daai skoolgeld betaal
Ek sal daai klippe weer kou
Minder worry oor môre
Sal dit alles doen vir jou
Ek sal meer skuld maak by die bank
Want die lewe is kort
Met jou langs my
Wil ek oud word
Met jou langs my
Wil ek oud word
[Bridge]
Druk op my bors
Jy gee my hoop
Wys my elke dag die pad wat ek moet loop
Ek weet môre wag vir my en jou
En die pad lê wyd en oop
Oor die bege
Deur woestyne
Solank jy langs my loop
[PreChorus]
Ek sal daai skoolgeld betaal
Ek sal daai klippe weer kou
Klippe weer kou
[Chorus]
Ek sal daai skoolgeld betaal
Ek sal daai klippe weer kou
Minder worry oor môre
Sal dit alles doen vir jou
Ek sal meer skuld maak by die bank
Want die lewe is kort
Met jou langs my
Wil ek oud word
Met jou langs my
Wil ek oud word
Written by: Elvis Blue
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...