制作

出演艺人
Rooksein
Rooksein
表演者
Renier Van Der Westhuizen
Renier Van Der Westhuizen
声乐
Megan Danner
Megan Danner
声乐
Dian Maritz
Dian Maritz
吉他
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
吉他
作曲和作词
Renier Van Der Westhuizen
Renier Van Der Westhuizen
作曲
Megan Danner
Megan Danner
作曲
Dian Maritz
Dian Maritz
作曲
制作和工程
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
制作人

歌词

[Verse 1]
In Stellenbosch het ek jou gesien
Jy bly maar net my nikotien
En deur my are sal jy vloei
Ek sal my voete loop tot dit bloei
En as alles kom en gaan
Dan maak ek weer ‘n plan
Om net by jou uit te kom
[Chorus]
Want jy's my vroegoggend koffie langs die kampvuur
Altyd gereed om my hartklop deur die ruimte te stuur
En ek vind myself in ‘n koma
Want ek droom alweer, ek droom alweer oor jou
[Verse 2]
Na-na-na-na-na-na
Na-na-na-na-na-na-na
Na-na-na-na-na-na-na-na
Een, twee, drie en
Na-na-na-na-na-na
Na-na-na-na-na-na-na-na
Na-na-na-na-na-na-na-na
[Verse 3]
Ek's net 'n doodgewone ou
En ek het my oog op jou
Ek wens ek kon myself beheer
Maar ek kon net nie keer met net-net wat ek van jou dink
My hart begin te sink as ek jou sien
As ek jou sien
[Chorus]
Want jy's my vroegoggend koffie langs die kampvuur
Altyd gereed om my hartklop deur die ruimte te stuur
En ek vind myself in ‘n koma
Want ek droom alweer, ek droom alweer oor jou
[Bridge]
Verlate deur daai wintersaande, lank vir jou gewag
Verslaaf aan al daai somersdae net waar ons saam kon lag
Verlate deur daai wintersaande, lank vir jou gewag
Verslaaf aan al daai somersdae net waar ons saam kon lag
Net waar ons saam kon lag
[Chorus]
Want jy's my vroegoggend koffie langs die kampvuur
Altyd gereed om my hartklop deur die ruimte te stuur
En ek vind myself in ‘n koma
Want ek droom alweer, ek droom alweer oor jou
Want jy's my vroegoggend koffie langs die kampvuur
Altyd gereed om my hartklop deur die ruimte te stuur
En ek vind myself in ‘n koma
Want ek droom alweer, ek droom alweer oor jou
[Verse 4]
Na-na-na-na-na-na-na
Na-na-na-na-na-na-na-na
Na-na-na-na-na-na-na-na
Een, twee, drie en
Na-na-na-na-na-na-na
Na-na-na-na-na-na-na
Na-na-na-na-na-na-na-na
Written by: Dian Maritz, Megan Danner, Renier Van Der Westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...