制作

出演艺人
Bok van Blerk
Bok van Blerk
表演者
Denny Lalouette
Denny Lalouette
男低音
Murray Lubbe
Murray Lubbe
伴唱
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Matthys Maree
Matthys Maree
手风琴
Ricus Nel
Ricus Nel
班卓琴
Elben Schutte
Elben Schutte
哈蒙德风琴
Thean Kotze
Thean Kotze
伴唱
作曲和作词
Christoph Kotze
Christoph Kotze
作曲
制作和工程
Johan Vorster
Johan Vorster
制作人
Murray Lubbe
Murray Lubbe
制作人

歌词

[Verse 1]
Daar's soveel om te sê, maar so min tyd
Dis iets wat net 'n wyse man kan beskryf
Sy hou hom hier in die hede
Hy vergeet van sy verlede
As sy knus hier langs hom rus
[Verse 2]
Sy ken hom heeltemal te goed
Hoe hy hou van sy koffie
Die bitter maak dit soet
[Verse 3]
Sy praat oor die toekoms voor hul ou sinkhuis se stoep
Sy sal wag vir 'n antwoord
Maar die stilte is genoeg vir nou
[Verse 4]
Dis liefde deur 'n boer se oë
Hul altwee weet dis daar, maar sien is glo
Hy sal opstaan as sy instap, haar stoel vir haar uittrek
Haar hanteer soos 'n vrou, want sy verdien sy respek
[Verse 5]
Soos sy ma hom geleer het
En sy pa haar hanteer het
Dis liefde deur 'n boer se oë
[Verse 6]
Sy's iemand wat meer gee as wat sy vra
Nie een wat rêrig oor die klein dinge kla
Sy lees hom soos 'n boek
Die genesing wat hy soek as sy siel 'n noodkreet roep
[Verse 7]
Dis liefde deur 'n boer se oë
Hul altwee weet dis daar, maar sien is glo
Hy sal opstaan as sy instap, haar stoel vir haar uittrek
Haar hanteer soos 'n vrou, want sy verdien sy respek
[Verse 8]
Soos sy ma hom geleer het
En sy pa haar hanteer het
Dis liefde deur 'n boer se oë
[Verse 9]
Dis liefde deur 'n boer se oë
Hul altwee weet dis daar, maar sien is glo
Hy sal opstaan as sy instap, haar stoel vir haar uittrek
Haar hanteer soos 'n vrou, want sy verdien sy respek
[Verse 10]
Dis liefde deur 'n boer se oë
Hul altwee weet dis daar, maar sien is glo
Hy sal opstaan as sy instap, haar stoel vir haar uittrek
Haar hanteer soos 'n vrou, want sy verdien sy respek
[Verse 11]
Soos sy ma hom geleer het
En sy pa haar hanteer het
Dis liefde deur 'n boer se oë
Dis liefde deur 'n boer se oë
Written by: Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...