音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Bok van Blerk
表演者
Appel
表演者
Murray Lubbe
伴唱
作曲和作词
Bok van Blerk
作曲
Johan Vorster
作曲
Christoph Kotze
作曲
制作和工程
Johan Vorster
制作人
Murray Lubbe
制作人
歌词
[Verse 1]
Daar's 'n nuwe boer op die dorp
Sy dra haar kakie rokkies kort
Sy ry 'n F250 opgeroeste Ford
[Verse 2]
Sy ken van trekker ry
En in die kroeg baklei
En ek wens ek kon die geheim
Van haar boerdery kry
[Verse 3]
En ons skree
Wys my jou lemoene
Of jou boerpampoene
Ek wil so graag aan dit voel
[Verse 4]
Of jou kaalgat perskes
Of dit die moeite werd is
Ek sal dit definitief moet proe
[Verse 5]
Ons het twee bottels kaf gedraf
Die spioene het nuwe krag
Die honde het beginne blaf
Soos ons in die lang gras lê en wag
[Verse 6]
Handeviervoet tot by die stoor
Toe Japie hoor hoe haal sy oor
Toe ek weer sien staan sy reg voor my
Met 'n haelgeweer gerig op my
[Verse 7]
En ons skree
Wys my jou lemoene
Of jou boerpampoene
Ek wil so graag aan dit voel
[Verse 8]
Of jou kaalgat perskes
Of dit die moeite werd is
Ek sal dit definitief moet proe
[Verse 9]
Okay, Sally, jy het nou vir ons gevang, ons is nou op heterdaad betrap
Maar kan ons nie maar 'n plan maak, dat ons tog jou lemoene sien nie
Iets vir iets, ons sal jou ons pere wys, dan wys jy ons jou lemoene
[Verse 10]
Wys my jou lemoene
Of jou boer pampoene
Ek wil so graag aan dit voel
[Verse 11]
Of jou kaalgat perskes
Of dit die moeite werd is
Ek sal dit definitief moet proe
[Verse 12]
En ons skree
Wys my jou lemoene
Of jou boer pampoene
Ek wil so graag aan dit voel
[Verse 13]
Of jou kaalgat perskes
Of dit die moeite werd is
Ek sal dit definitief moet proe
Ek sal dit definitief moet proe
Ek sal dit definitief moet proe
[Verse 14]
Lekker, namoene en 'n pêretjies
Written by: Bok van Blerk, Christoph Kotze, Johan Vorster


