制作

出演艺人
Kurt Darren
Kurt Darren
领唱
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
键盘
作曲和作词
Kurt Darren
Kurt Darren
词曲作者
Don Kelly
Don Kelly
词曲作者
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
词曲作者
Dan Green
Dan Green
词曲作者
制作和工程
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
制作人

歌词

[Verse 1]
Ons sokkie tot die einde
Ons sokkie tot die einde
[Verse 2]
Hemel op aarde is by jou op die dansvloer
En ek wil nêrens anders wees as hier nie
As hier by jou nie
[Verse 3]
Die wêreld kan maar draai en kan maar by ons verbygaan
Want ons staan nie in hierdie oomblik stil nie
Want ek wil nie
[Verse 4]
Want daar’s geen beter plek vir my nie
Met jou hier in my arms, baby
[Verse 5]
Ons sokkie tot die einde
Ons sokkie tot die einde
Ons sokkie tot die einde
Ons sokkie tot die einde
Ek en jy het hier ‘n ding begin
Jy pas perfek hier in my arms in
Ons sokkie tot die einde toe
Sokkie tot die einde
Sokkie tot die einde
[Verse 6]
Daar is geen manier wat ek en jy los dans nie
Almal om ons party maar vir ons is dit ’n passie
Gee ons spasie
[Verse 7]
Dip ek sal jou vang ek sal jou nooit laat val nie
Spin ek sal jou lei, ek sal jou nooit seer laat kry nie
Nie hier by my nie
[Verse 8]
Want daar’s geen beter plek vir my nie
Met jou hier in my arms, baby
[Verse 9]
Ons sokkie tot die einde
Ons sokkie tot die einde
Ons sokkie tot die einde
Ons sokkie tot die einde
Ek en jy het hier ‘n ding begin
Jy pas perfek hier in my arms in
Ons sokkie tot die einde toe
[Verse 10]
Sokkie tot die einde
[Verse 11]
Sokkie tot die einde
[Verse 12]
Ek en jy het hier ‘n ding begin
Ek en jy het hier ‘n ding begin
Ons sokkie tot die einde toe
[Verse 13]
Ons sokkie tot die einde toe
[Verse 14]
Sokkie tot die einde
Sokkie tot die einde toe
[Verse 15]
Sokkie tot die einde
Sokkie tot die einde
Written by: Dan Green, Dirk van Niekerk, Don Kelly, Kurt Darren
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...