音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Franja Du Plessis
领唱
作曲和作词
Franja Du Plessis
词曲作者
制作和工程
Franja Du Plessis
制作人
Murray Lubbe
制作人
歌词
[Verse 1]
Ek voel die ritme aan my, hou die voete dop op die dansvloer
Met die meel wit gegooi en jou oë wat so vir my loer
[Verse 2]
Ek sê jou niemand kan dans, daar's niemand wat kom by my pa nie
Maar jy lyk braaf en jy is nie eers bang om my te vra nie
[PreChorus]
Wys my jou lisensie voor ek dans met jou
Voor jy my vir 'n draai vat
Sal jy, gaan jy, kan jy by my kers vashou?
Of net op tone trap?
[Chorus]
So wys my jou lisensie voor jy dans met my
Dit lyk vir my jy weet hoe
Ons gaan vinniger en vat net hier en daar, grond soos jy my om die hoeke lei
[Verse 3]
Jy kom 'n bietjie nader, ek voel jou hand teen my lyf druk
Dit moet onwettig wees, jy't my omgekoop, jy's so verleidelik
[Verse 4]
Maar dit vat net een draai, vat net een besluit vir 'n rondte twee
Jy kan maar weer vra want jy't my voete onder my uitgevee
[PreChorus]
Wys my jou lisensie voor ek dans met jou
Voor jy my vir 'n draai vat
Sal jy, gaan jy, kan jy by my kers vashou?
Of net op tone trap?
[Chorus]
So wys my jou lisensie voor jy dans met my
Dit lyk vir my jy weet hoe
Ons gaan vinniger en vat net hier en daar, grond soos jy my om die hoeke lei
[Verse 5]
Oh, oh-oh, ek volg jou lyf, ek volg jou spore
Oh, oh-oh, jy laat my val en tel my op
Oh, oh-oh, en in jou oë raak ek verlore
[Bridge]
Maar voor jy heeltemal te mak raak (Mak raak)
Moet ek 'n laaste keer net seker maak (Seker maak)
[PreChorus]
Wys my jou lisensie voor ek dans met jou
Voor jy my vir 'n draai vat
Sal jy, gaan jy, kan jy by my kers vashou?
Of net op tone trap?
[Chorus]
So wys my jou lisensie voor jy dans met my
Dit lyk vir my jy weet hoe
Ons gaan vinniger en vat net hier en daar, grond soos jy my om die hoeke lei
Ons gaan vinniger en vat net hier en daar, grond soos jy my om die hoeke lei
Written by: Franja Du Plessis