音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Snotkop
Snotkop
表演者
作曲和作词
Francois Henning
Francois Henning
作曲
m. Kahn
m. Kahn
作曲
DJ van Niekerk
DJ van Niekerk
作曲

歌词

So jy sê, jy bly 'n wilde girl
Niks kan jou vashou, jy vlieg vry soos 'n voël
Vat my saam, jou vêr weg oor die maan
So jy sê, jy bly 'n wilde girl
Niks kan jou keer nie, vlieg so vry soos 'n voël
Vat my saam, waar ookal jy wil gaan, vat my saam, vat my saam
Vat my saam, ja vat my saam, na waar dit skud vanaand
Daar waar ons heelnag lank kan dans, dans, dans
Asof die wêreld môreaand vergaan, daar waar die wilde girls is
Kyk, kyk, al die girls, ja kyk
Maak die vodka oop en brandewyn
Dis pay day en drinks op my
Hierdie jol wil skud, dis 'n holiday
Raak los, los, wie skrik vir shots
Drie vier, ek't shots vir parts
So staan maar terug, want die manne raak lus
Vanaand party ons by die wilde kus
So jy sê, jy bly 'n wilde girl
Niks kan jou vashou, jy vlieg vry soos 'n voël
Vat my saam, jou vêr weg oor die maan
So jy sê, jy bly 'n wilde girl
Niks kan jou keer nie, vlieg so vry soos 'n voël
Vat my saam, waar ookal jy wil gaan, vat my saam, vat my saam
Vat my saam, ja vat my saam, na waar dit skud vanaand
Daar waar ons heelnag lank kan dans, dans, dans
Asof die wêreld môreaand vergaan, daar waar die wilde girls hang
Oeps, ja, hierdie ding ruk mal
Gooi shooters, laat die shooters val
Ek's op my kop, maar ek gee nie om
Ons party, tot die son opkom
Raak slim net soos MacGyver
Tequila takes you higher
So staan maar terug, want die manne is lus
Vanaand party ons by die wilde kus
Vat my saam, ja vat my saam, na waar dit skud vanaand
Daar waar dit lekker raak en vat, vat my saam
Ek wys jou party is my tweede naam, daar waar die party lekker
Vat my saam
Daar waar ons heelnag lank kan dans, dans, dans
Daar waar die wilde girls hang
Daar's niks soos 'n party, 'n party wat skud
(Daar's niks soos 'n party, 'n party wat skud)
So sit jou hande in die lug, ja waar's die wilde girls?
(So sit jou hande in die lug, ja waar's die wilde girls?)
Ja, dis daai hindernis wat die oorsaak is, soos 'n party, saam met wilde girls
(Dis daai hindernis wat die oorsaak is, soos 'n party, saam met wilde girls)
Daar's niks soos 'n party, 'n party wat skud
(Daar's niks soos 'n party, 'n party wat skud)
Vat my saam, ja vat my saam, na waar dit skud vanaand
Na waar dit lekker raak en vat, vat my saam
Ek wys jou party is my tweede naam, daarwaar die party lekker
Vat my saam, ja vat my saam, na waar dit skud vanaand
Daar waar ons heelnag lank kan dans, dans, dans
Asof die wêreld môreaand vergaan, daar waar die wilde girls hang
Vat my saam
Written by: DJ van Niekerk, Francois Henning, m. Kahn
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...