歌词
Bring die reën
Bring ʼn reënboog laat die
Wolke breuk laat dit liefde reën
As die son weer skyn
Maak ons liefde tot die reën verdwyn
Laat dit reën
Bring die reën
Bring die somer want
Ek is nooit alleen as dit liefde reën
As die son uitkom
Maak ons liefde tot die bloeisels blom
Laat dit reën
So laat dit reën tot die son opkom
Reën oor my lyf tot die oggend kom
En bring die son laat die son weer skyn
Skyn oor my lyf en laat die reën verdwyn
So laat dit reën
(Laat dit reën, laat dit liefde reën)
Reën oor my lyf
(Reën oor my en oor my lyf)
En bring die son
(Bring die son, laat die son weer skyn)
Skyn oor my lyf
(Skyn op my en laat die reën verdwyn)
Voel so gelukkig as dit liefde reën
Ek voel jou liefde as die wolke breuk
Ek's so gelukkig as dit liefde reën
Laat dit reën, reën, reën, laat dit reën
Voel so gelukkig as dit liefde reën
So ongelooflik as die wolke breuk
Ek's so gelukkig as dit liefde reën
Staan hier in die reën, laat dit reën
Bring die reën
Bring ʼn reënbui, laat die
Storms breuk laat dit liefde reën
En as die son weer skyn
Maak ons liefde tot die reën verdwyn
Laat dit reën
Bring die reën
Bring die weerlig want
Ek is nooit alleen as dit liefde reën
En as die son uitkom
Maak ons liefde tot die oggend son
Laat dit reën
So laat dit reën tot die son opkom
Reën oor my lyf tot die oggend kom
En bring die son laat die son weer skyn
Skyn oor my lyf en laat die reën verdwyn
So laat dit reën
(Laat dit reën, laat dit liefde reën)
Reën oor my lyf
(Reën oor my en oor my lyf)
En bring die son
(Bring die son, laat die son weer skyn)
Skyn oor my lyf
(Skyn op my en laat die reën verdwyn)
Voel so gelukkig as dit liefde reën
Ek voel jou liefde as die wolke breuk
Ek's so gelukkig as dit liefde reën
Laat dit reën, reën, reën, laat dit reën
Voel so gelukkig as dit liefde reën
So ongelooflik as die wolke breuk
Ek's so gelukkig as dit liefde reën
Staan hier in die reën, laat dit reën
Reën
Laat dit reën, reën, reën, laat dit reën
Reën
Staan hier in die reën, laat dit reën
Written by: DJ van Niekerk, Francois Henning, m. Kahn