album cover
Ruby
15,110
南非荷蘭語音樂
Ruby 由 Vonk Musiek 於 2012年11月7日發行,收錄於專輯《 》中Ruby
album cover
專輯Ruby
發行日期2012年11月7日
標籤Vonk Musiek
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快
BPM77

積分

演出藝人
Jan Blohm
Jan Blohm
演出者
詞曲
Jan Blohm
Jan Blohm
詞曲創作

歌詞

[Verse 1]
Ruby sit nader, trek terug die gordyne
Gooi my verlosing met jou sakkie
Medisyne
[Verse 2]
Gooi jou asem oor die kers
En trek toe die komberse
Die nag het oud geword
[PreChorus]
En hier, hier kom die son
Ja hier, hier kom die son
[Verse 3]
Ons het gebid vir rëen tussen
Vier en nege, ek en jy
Onder 'n wêreld buite die deur
Oh, saggies is jou asem
Frangipani en blare
Jy is my ondergrond
[PreChorus]
En hier, hier kom die son
En hier, hier kom die son
[Chorus]
Lê, lê my neer
Oh, baby, lê, lê my neer
[Verse 4]
Se mover en rower en die rook trek in kringe
Hoor jy die stem en hoor jy
Die gesange?
Oh, ek voel jou hitte en ek voel jou hart
Klop saam met my hart
[PreChorus]
En hier, hier kom die son
En hier, hier kom die son
[Chorus]
Lê, lê my neer
Oh, baby, lê, lê my neer
[Verse 5]
Daar is 'n tyd vir lyding
Oh, ek voel heilig nou
Daar is 'n tyd vir bevryding
Hmm, baby, ek voel veilig nou
Daar is 'n tyd vir genesing
Hmm, ek voel heilig nou
Belowe jy?
[Verse 6]
Jy preach die gospel volgens Elvis en Johnny Walker
Bring daai verlossing vir my
Want daar's teer in my longe, vuur in my are
Ek voel heilig hier
[Chorus]
Lê, lê my neer
Oh, baby, lê, lê my neer
Oh, baby, lê, lê my neer
Oh, baby, lê, lê my neer
Written by: Jan Blohm
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...