音樂影片

Van Coke Kartel - Môregloed (Official)
觀看 {artistName} 的 {trackName} 音樂影片

收錄於

積分

詞曲
Van Coke Kartel
Van Coke Kartel
詞曲創作

歌詞

Môre sonskyn, môregloed Soek vir vrede, soek na goed Niemand weet enige iets nie Vergeet die dag, vergeet van werk Verlos van skiet, verlos van kerk Maar dit is nie net ek nie Daar waar die hemel en die hel bymekaar uitkom Niemand uitgesluit nie Daar is biljoene oor Daar waar die hemel en die hel bymekaar uitkom Maar ek is nie alleen nie Ek is nie alleen nie Maar ek is nie alleen nie Ek is nie alleen nie Almal gekneus, almal beseer Begin loop en begin leer Niemand weet enige iets nie Met jou getoor, jou brein beheer Hart deurboor en hart verskeur Maar dit is nie net ek nie Daar waar die hemel en die hel bymekaar uitkom Niemand uitgesluit nie Daar is biljoene oor Daar waar die hemel en die hel bymekaar uitkom Maar ek is nie alleen nie Ek is nie alleen nie Maar ek is nie alleen nie Ek is nie alleen nie Die massa opgesweep Sê dankie vir niks nie Niemand weet nie Niemand weet enige iets nie Maar ons is nie alleen nie Ons is nie alleen nie Maar ons is nie alleen nie Ons is nie alleen nie Maar ons is nie alleen nie Ons is nie alleen nie Maar ons is nie alleen nie Ons is nie alleen nie
Writer(s): Francois Badenhorst, Wynand Johannes Myburgh, Jedd Ralph Kossew Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out