歌詞

Sal ek jou beter kan verstaan As ons saam hardloop deur die strate En jy moet my hand vashou As die wêreld rondom ons vergaan En niemand hier verstaan my naam Ek het net my gedagtes oor Om hierdie koue uit te hou Kom ons wag tot die son uitkom Wind en blare wat baklei Tot die son uitkom Hou jou stem stil terwyl ons wag Tot die son uitkom As dit klank is waarna jy soek Dink ek jy's op die regte plek Ver van n normale dag Ver van die werk Hoe dink jy is dit moontlik Dat ons hier kon uitkom Sonder 'n rede Sonder om te probeer Ek het net nou vir jou oor Om die gedagtes uit te hou Kom ons wag tot die son uitkom Wind en blare wat baklei Tot die son uitkom Hou jou stem stil terwyl ons wag Tot die son uitkom As dit klank is waarna jy soek Dink ek jy's op die regte plek Sonder 'n rede Sonder om te probeer Ek het net nou vir jou oor Om die gedagtes uit te hou Kom ons wag tot die son uitkom Wind en blare wat baklei Tot die son uitkom Hou jou stem stil terwyl ons wag Tot die son uitkom As dit klank is waarna jy soek As dit klank is waarna jy soek Tot die son uitkom Sal ons wag As dit klank is waarna jy soek Tot die son uitkom Sal ons wag As dit klank is waarna jy soek Tot die son uitkom Sal ons wag As dit klank is waarna jy soek As dit klank is waarna jy soek Dink ek jy's op die regte plek
Writer(s): Francois Badenhorst, Wynand Myburgh, Jedd Kossew, Jason Oosthuizen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out