音樂影片

Miljoene Druppels
觀看 {artistName} 的 {trackName} 音樂影片

收錄於

積分

出演艺人
Liezel Pieters
Liezel Pieters
演唱
作曲和作词
Irma Holder
Irma Holder
作曲
Niel Schoombee
Niel Schoombee
作词
Mary Applegate
Mary Applegate
作曲
Don Kelly
Don Kelly
作词
Katrina Noorbergen
Katrina Noorbergen
作曲
Joakim Bjornberg
Joakim Bjornberg
作词
Christoffer Alares
Christoffer Alares
作曲
Leonid Gutkin
Leonid Gutkin
作曲
Vlad Matetski
Vlad Matetski
作曲
制作和工程
Robin Kielly
Robin Kielly
制作人

歌詞

Die wind waai sag oor die lande Streel met sy sagte hande Stilte vloei, vrede diep, binne my 'N Kind in sy ma se arms 'N Glimlag, 'n soen so warm Laat ons glo, laat ons leef in 'n droom Die son se strale breek deur die hemel En laat 'n nuwe dag vir ons saam begin Saam met hom, kan ons skyn. Laat dit op jou val soos reën 'N Waterval, 'n stormsee Miljoene druppels Maak vir jou die sluise oop Laat die strome in jou hart oorloop Miljoene druppels Ons lewe 'n see van wonders Met pêrels wat blink daaronder Soveel mooi, as ons kyk is dit daar Die donkernag wat blink met die sterre Die naggeluide sing in die verte saam En ek weet ons is vry Laat dit op jou val soos reën 'N Waterval, 'n stormsee. Miljoene druppels Maak vir jou die sluise oop Laat die strome in jou hart oorloop Miljoene druppels Soos trane breek dit los uit die hemel In liefde kom dit neer sonder vrae Dit loop oor binne my Laat dit op jou val soos reën 'N Waterval, 'n stormsee. Miljoene druppels Laat dit op jou val soos reën 'N Waterval, 'n stormsee Miljoene druppels Maak vir jou die sluise oop Laat die strome in jou hart oorloop Miljoene druppels Miljoene druppel
Writer(s): Christoffer Alares, Don Kelly, Joakim Carl Bjornberg, Katrina Anne Noorbergen, Leonid Gutkin, Niel Schoombee, Vlad Matetski Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out